Kite Surfing Dream Cabin
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albus-rylaan 28, Sunset-strand, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R850R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kite Surfing Dream Cabin bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Milnerton geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n paartjie wat die area wil besoek óf 'n korporatiewe reisiger.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.
Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie ruimte het ook 'n etenstafel en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n patio met buitesitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om 'n oggendkoffie te geniet. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie vanaf restaurante, winkels en 'n winkelsentrum. Tydens beurtkrag word hierdie woonstel gerugsteun deur 'n sonkragstelsel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Ruth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Albus-rylaan 28, Sunset-strand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Kite Surfing Dream Cabin het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albus-rylaan 28, Sunset-strand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang