Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kite View 1

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sandra T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooiste uitsig en naby aan die rivierstrand. Heerlike plek om te bly. Rustig en op 'n stil straat. (Ons was buite die vakansie tydperk.) Luke was baie vriendelik, gaaf en het ons maklik gehelp met ons vrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Kuier was 'n groot sukses. Huis was uitstekend geleë met alles wat nodig is om 'n kuier suksesvol te maak. Die ondersteuningsdienste was eerste klas. Dankie, Lucas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

'n Braai met familie en moontlik die beste uitsig in die dorp. Lekker rustig! Ons was daar saam met familie van George af, hierdie was die beste manier om die naweek te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenith V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker in 'n rustige omgewing. Ons as 'n gesin en vriende het baie lekker gekuier daar vir die naweek. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik gekuier. Alles 5 sterre. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastian W
Kort verblyf
4.6
Okt 2024

At peace. Our visit to Witsand was awesome; everything we needed was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Driekie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Ons geniet Witsand baie oor die algemeen. Ons het lekker gebly. Van vorige kere tot nou toe sien ons dat die plek bietjie aandag kort.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Skoon en goed toegerus. Pragtige uitsig. 100%. Alles baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-pierre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Was die moeite werd en 'n awesome plek. Die naweek was 'n awesome wegbreek en die plek was baie lekker - braaiplek en speelkamer. Goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Beautiful view. Nice spacious place. Excellent view, nice layout and area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Luke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 89

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArbXSt8Ohec6eo63VSw5YjgQqOylV6m5gG1avbD9IfixrCGCaTA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 6 mense 36 5 1 5 14 Kabeljou Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395806429346 20.847446060944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang