Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kite View 2 Self-catering Holiday Home

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Johan R
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Pragtige dorpie en verblyf. Ongelooflik mooi. Die huis het alles wat nodig is. 5 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Relaxing. Die uitsig is fantasties en heerlik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Hierdie is 'n pragtige plek om in te bly met 'n mooi uitsig. Ek en my man het daar tuis gegaan vir 'n paar dae. Pragtige, netjiese, ruim en skoon huis met 'n lieflike see-uitsig. Die huis was baie goed toegerus en baie gerieflik. Die gasstoof tydens beurtkrag het baie handig te pas gekom. Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang en het ons 'n kaart met inligting oor besienswaardighede en restaurante ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Baie lekker gebly. Een voorstel is meer verhitting, die huis is baie koud.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dorothea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Great place to stay with a stunning view. I was there with my husband, but we had friends from Germany with us and they thought it was wonderful. House very spacious and well equipped. Stay was very comfortable and too short. Hosts very friendly and helpful and on arrival we were informed about all that one can enjoy at Witsand with maps to help us. Had a braai on the large terrace enjoying the view. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Owen
Kite View 2 Self-catering Holiday Home
Many thanks for your review Dorothea. It was a pleasure to host you and we look forward to your returning again sometime. All the best Owen and Helen

Carel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie rustig, ongelooflike uitsig. Sal enige tyd weer daar vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eska B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Stil en rustig. Pragtige uitsig oor riviermond en see. Eenheid is goed gemeubileer en kombuis het skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroeër. Enigste nadeel is as jy bure op die boonste vlak het dan kan dit baie steurend wees, veral as hulle luid is, want die klank kom duidelik deur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Wonderful views, nice stoep, great location. We enjoyed the comforts of having a dishwasher, TV and Wi-Fi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Baie baie mooi. Baie baie mooi plek om by te bly en strand is baie mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2022

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Owen Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 120

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 340
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 340
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf881a267fea1f05fd600acc26929f2f5575d5600794d39790296139f36f22455d0a3ea3d76543512dcb849ef93b663e70099?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 14 Kabeljou Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3958608 20.8474726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang