Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kite View 2 Self-catering Holiday Home

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 340 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kite View 2 is 'n selfsorgvakansiehuis in Witsand, 'n bekoorlike dorpie by die mond van die Breederivier in die Wes-Kaap. Dié area is bekend vir die hoogste konsentrasie suidelike noordkappers aan die Suid-Afrikaanse kus en bied 'n 4 km lange wit strand, asemrowende Kaapse fynbos, voëllewe en vele watersportsoorte wat vlieërbranderry insluit. Die vlieërbranderrystrand kan vanaf die sitkamer gesien word en is slegs 5 minute se stap vanaf die huis. Jy kan selfs walviskyk vanuit die bed in die hoofslaapkamer.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 opgeknapte badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is beskutte parkeerplek vir 2 voertuie.

Daar is 'n gasstoof en beurtkrag-gloeilampe in die geval van beurtkrag, en ononderbroke kragtoevoer is ook vir WiFi beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan R
5.0
Pragtige dorpie en verblyf. Ongelooflik mooi. Die huis het alles wat nodig is. 5 sterre.
Okt 2024
Denise E
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing. Die uitsig is fantasties en heerlik rustig.
Jul 2024
Elvia W
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie is 'n pragtige plek om in te bly met 'n mooi uitsig. Ek en my man het daar tuis gegaan vir 'n paar dae. Pragtige, netjiese, ruim en skoon huis...
Sien meer
Nov 2023
Dorothea S
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay with a stunning view. I was there with my husband, but we had friends from Germany with us and they thought it was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Carel L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, ongelooflike uitsig. Sal enige tyd weer daar vakansie hou.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Owen Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 119

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kite View 2 Self-catering Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 340
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 340
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf881a267fea1f05fd600acc26929f2f5575d5600794d39790296139f36f22455d0a3ea3d76543512dcb849ef93b663e70099?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 14 Kabeljou Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3958608 20.8474726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang