Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kites View Bed and Breakfast

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lezanne B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Ek reis gereeld vir werk en sal weer by Kites View Bed and Breakfast bly. Irene was 'n fantastiese gasvrou en het uit haar pad gegaan om in al my behoeftes te voorsien en het self opgevolg om te hoor of ek veilig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Kites View Bed and Breakfast
Goeie middag Lezanne, baie dankie vir jou uitstekende terugvoer. Het jou besoek geniet, al was dit 'n vinnige besoek hoop ek ons sien mekaar weer binnekort. Vriendelike groete, Irene

Johrinda N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Irene was wonderlik, baie goeie gasvrou. Ek het my verblyf daar baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Kites View Bed and Breakfast
Baie dankie dat jy Kites View B&B gekies het as jou verblyf opsie en ons sien uit om jou weer hier te verwelkom. Moet net nie te lank vat om weer hier uit te kom nie. Vriendelike groete.

Lizette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik! Home away from home. Ons is gul ontvang, die uitsig is pragtig, en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Kites View Bed and Breakfast
Goeie dag Lizette, Baie dankie vir julle keuse om by ons te kom bly. Dit was 'n absolute plesier om julle hier te huisves en al die lekker gesels. Glo en vertrou ons sien julle binnekort weer. Stunning dag verder. Groete Irene

Andre` H
1 nag
4.4
Jul 2024

Friendly comfortable atmosphere. Stayed over after the rugby on Saturday. Enjoyed my stay, bed very comfortable, the breakfast was superb. A very friendly atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Justin
Kites View Bed and Breakfast
Good day Andre, It was an absolute pleasure having you here and we cannot wait for you and your wife to have a weekend break away here with us. Have an awesome day and week. Kind Regards Irene

Zander P
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Dankie Irene en span, julle is puik. Ek het Sondagoggend 1 uur die oggend opgestaan en Irene was wakker met koffie en ontbyt sonder dat ek daarvoor gevra het. Net voor ek uit is het sy 2 piesangs ook in my hand gestop. Puik! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Kites View Bed and Breakfast
Goeie more Zander, eerstens baie dankie dat jy Kites View B&B gekies het vir jou verblyf gedurende die Comrades naweek. Dit was 'n absolute plesier om jou hier te huisves en sien uit om jou weer te verwelkom. Kites View moet die wegbreek huis wees weg van jou tuiste. Sterkte en ek glo en vertrou jy sal weer gereed wees om 2024 deel te neem met al die ywer wat jy hierdie jaar gehad het. Vriendelike groete en stunning dag verder Irene

Leigh-ann M
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Friendly, clean, convenient. Kathy was super helpful and friendly! The room was clean and comfortable. A really fantastic stay, I'll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natascia D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Comfortable and quite stay. Friendly service, and kind hospitality. Beautiful views, lush and green. Very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Kites View Bed and Breakfast
Good morning Natascha, Thank you for taking the time to review Kites View. We appreciate your feedback and are grateful when we meet guests' expectations. We look forward to welcoming you back when you travel to KZN again. Kind regards Kathy

Rob Y
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Quaint piece of heaven in the rolling hills of La Lucia Ridge. An all-around wonderful experience - from the friendliness, warmth, hospitality, attention to detail, and wholesome and complete breakfasts. Comfortable and roomy bedroom and stunning views from your balcony outside your bedroom!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Kites View Bed and Breakfast
Dear Rob Thank you for taking the time to give us feedback. All feedback is greatly appreciated. Above all else we are happy when our guests have enjoyed their stay with us. We look forward to welcoming you back. Kind regards Kathy and Numsa

Jolene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Beautiful and comfortable. We will definitely be back. Stunning guesthouse. From our welcoming, to our breakfasts, to baked pies and cakes. We were spoilt. Excellent staff. Thank you Irene and Numsa. You are angels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Justin
Kites View Bed and Breakfast
Dear Jolene, thank you for your amazing feedback and we are looking forward to welcoming you back. You were a great guest and it was my highlight at breakfast to hear what your next plan of action is for the day ahead. Enjoy your grandchildren and make sure you try and visit as often as possible. Kind regards, Irene and Numsa.

Jaco M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mrt 2023

Lekker gebly, goeie diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timavo-rylaan 33, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8407b642cf63df763b7481e35fa39764430378596b979701859c7d4633dc7e85842df93b324849816daf0c38286cd9094689?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 33 Timavo Drive La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.741591815473 31.058105528355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang