Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KiteSky

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir KiteSky
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Erina H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina H

Heerlik en gerieflik, stapafstand van die see en eetplekke.

Verblyf het 'n lekker groot kuier stoep wat beskut is teen die wind. Ingerig met batterystelsel om tydens kragonderbrekings steeds lig te verskaf! Fantastiese voordeel!

Salama R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salama R

Our stay was amazing. The house was very inviting, good colours, space and equipped with all necessities. Proximity to beach, restaurants and stores was perfect.

Will definitely recommend to friends and family. The accommodation was above our budget but it was worth it. Thank you.

KiteSky se terugvoer

Hi Salma, Thank you for your review. We look forward to welcome you again. Team@KiteSky

KiteSky
Francina B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina B

Die naweek by Kitesky was baie lekker. Alles was skoon en netjies en die huis het alles wat ons nodig gehad vir 'n wegbreeknaweek.

Omdat dit ons tweede keer was wat ons by KiteSky gebly het begin dit soos huis te voel. Die ligging van KiteSky is beslis 'n bonus, minute van die strand, winkels en restaurante. Ons sal beslis weer in die toekoms by KitSky gaan bly.

KiteSky se terugvoer

Hallo Francina,

Baie dankie vir die lieflike terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Mooi Loop
Die Span by Kitesky
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

KiteSky
Magdalene K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalene K

Dit was aangenaam en gerieflik. Naby winkels en see.

Sal net graag groter badhanddoeke verkies.

KiteSky se terugvoer

Hallo Magdelene

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te kan terug nooi.

Mooi Loop
Die Span @ Kitesky

KiteSky
Morne A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne A

Die moeite werd.

Was 'n belewenis om daar te bly. Alles was netjies, veilig en naby alles. Die personeel was baie behulpsaam. Uitstekende diens.

Liezel S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel S

Perfek!

Ons sal definitief weer Kitesky kies. Ligging is perfek, loopafstand na strand en winkels en eetplekke. Plek self is goed ingerig, netjiese beddegoed en baie mooi!

KiteSky se terugvoer

Beste Liezel,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Groete,
Die Span @ KiteSky
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

KiteSky
Vanaf R3 552
R3 552 R2 368
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 552
R3 552 R2 368
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schaapenzicht 19, Hoek van Hoof- en Breestraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO81vrgUSxQ4DG8M8kdjpze75Oc0nx4CBdpeKwTeQDQISgO9WWo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 552 nouVanaf R2 368 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 19 Schaapenzicht Corner of Hoof Street and Bree Street 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.090720559719 18.031360897964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang