Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KiteSky

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Erina H
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Heerlik en gerieflik, stapafstand van die see en eetplekke. Verblyf het 'n lekker groot kuier stoep wat beskut is teen die wind. Ingerig met batterystelsel om tydens kragonderbrekings steeds lig te verskaf! Fantastiese voordeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salama R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Our stay was amazing. The house was very inviting, good colours, space and equipped with all necessities. Proximity to beach, restaurants and stores was perfect. Will definitely recommend to friends and family. The accommodation was above our budget but it was worth it. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Albert
KiteSky
Hi Salma, Thank you for your review. We look forward to welcome you again. Team@KiteSky

Francina B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Die naweek by Kitesky was baie lekker. Alles was skoon en netjies en die huis het alles wat ons nodig gehad vir 'n wegbreeknaweek. Omdat dit ons tweede keer was wat ons by KiteSky gebly het begin dit soos huis te voel. Die ligging van KiteSky is beslis 'n bonus, minute van die strand, winkels en restaurante. Ons sal beslis weer in die toekoms by KitSky gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
KiteSky
Hallo Francina, Baie dankie vir die lieflike terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Mooi Loop Die Span by Kitesky Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Magdalene K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2020

Dit was aangenaam en gerieflik. Naby winkels en see. Sal net graag groter badhanddoeke verkies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Albert
KiteSky
Hallo Magdelene Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te kan terug nooi. Mooi Loop Die Span @ Kitesky

Morne A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Die moeite werd. Was 'n belewenis om daar te bly. Alles was netjies, veilig en naby alles. Die personeel was baie behulpsaam. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2019

Perfek! Ons sal definitief weer Kitesky kies. Ligging is perfek, loopafstand na strand en winkels en eetplekke. Plek self is goed ingerig, netjiese beddegoed en baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Albert
KiteSky
Beste Liezel, Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien! Groete, Die Span @ KiteSky Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R3 552
R3 552 R2 368
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 552
R3 552 R2 368
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schaapenzicht 19, Hoek van Hoof- en Breestraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO81vrgUSxQ4DG8M8kdjpze75Oc0nx4CBdpeKwTeQDQISgO9WWo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 552 nouVanaf R2 368 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 19 Schaapenzicht Corner of Hoof Street and Bree Street 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.090720559719 18.031360897964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang