Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kitty's Selfsorg Huisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sindey B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Sentraal geleë. Ideaal vir 'n groep of familie. Kitty's selfsorg is baie netjies en ruim. Het alles wat jy nodig het om lekker te kuier as 'n groep of familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinah
Kitty's Selfsorg Huisie
Hi Sindey, baie dankie vir jou resensie. Was lekker om julle te huisves. Maak gerus weer so!

Tarina L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Aangenaam, netjies en voldoende toegerus. Heerlik gebly by Kitty's Selfsorg. Gasvrou uit die boeke. Lekker warm beddegoed voorsien vir winterweer, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinah
Kitty's Selfsorg Huisie
Hi Tarina, baie dankie vir jou mooi resensie. Lekker om julle te huisves. Hoop sien weer! Mooi dag. Dinah

Geta P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfect for what we needed. Perfect for what we needed as we were there for a school event.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinah
Kitty's Selfsorg Huisie
Hi Geta, baie dankie vir jou mooi resensie. Ek is so jammer dat ek jou epos laat gelees het en nie gereageer het om later uit te boek nie. Mooi dag! Dinah

Ilcke F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Pleasant experience ️. We had a great weekend. The cottage is very neat, tidy and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinah
Kitty's Selfsorg Huisie
Hi Ilke, baie dankie vir jou mooi resensie. Lekker dag!

Elsabé D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Heerlik gebly in ons pragtige ruim en goed toegeruste huisie. Kan nie wag om gedurende somermaande weer te besoek nie. Plekkie waar jy dadelik tuis voel. Die binnebraai was 'n seën op die koue, nat Vrydagaand. Ons beplan reeds ons November besoek sodat ons die buitebraai onder die koeltebome kan uittoets. Spesiale dank aan Dinah en haar seun wat in die stortende reën spesiale reëlings getref het om ons renmotor veilig agter slot en grendel te kry. Sal voortaan net daar gaan bly tydens ons Bredasdorp besoeke - daai huisie het my naam op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinah
Kitty's Selfsorg Huisie
Hi Elsabé, baie dankie vir jul mooi resensie. Alles was n groot plesier. Sien uit om julle weer hier te huisves. Lekker bly. Dinah

Peter G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Fantasties lekker gewees. Die beste, ons het die verblyf baie geniet. Dit was baie lekker, die plek is baie mooi en skoon en netjies, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinah
Kitty's Selfsorg Huisie
Hallo Peter, baie dankie vir jou mooi resensie. Julle is baie welkom, sien uit om julle weer hier te huisves. Mooi dag.

Sharon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Little bit of heaven on earth. Peaceful and beautiful - will recommend it and will make use of that accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinah
Kitty's Selfsorg Huisie
Dear Sharon, thank you so much for your lovely review. You are most welcome. Looking forward to accommodate you in future. Dinah

Lyndon S
Lang verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2023

Was good. The guys had no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rila A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Veilige verblyf. Eenheid is netjies en goed toegerus. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinah
Kitty's Selfsorg Huisie
Hi Rila, baie dankie vir jou positiewe resensie, ek waardeer. Julle is baie welkom. Mooi dag. Dinah

Paul H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Kort, maar baie lekker. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinah
Kitty's Selfsorg Huisie
Hi Paul, baie dankie vir jou resensie. Lekker bly in die mooie Mosselbaai. Dinah

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dinah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uniestraat 35, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3yoaUyJVbb7q14x4qTWAzS2Awkq3kf5E31nYiwzfEKEjiwM4cp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 35 Unie Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.531719292448 20.032825745464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang