Kitty's Selfsorg Huisie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uniestraat 35, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kitty's Selfsorg Huisie is in die dorpie Bredasdorp geleë. Dié huis is ideaal vir reisigers sowel as 'n gesin wat op soek is na 'n oornagplek, op pad na verskeie bestemmings in die Overberg-streek.
Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die slaapkamer is ook toegerus met 'n TV, 'n DVD-speler en WiFi. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien.
Die eiendom is 25 km vanaf Waenhuiskrans en 35 km vanaf Struisbaai en Agulhas, asook 35 km vanaf Elim.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dinah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Uniestraat 35, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Kitty's Selfsorg Huisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uniestraat 35, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang