Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kitty's Selfsorg Huisie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uniestraat 35, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kitty's Selfsorg Huisie is in Bredasdorp. Die huis is ideaal vir reisigers, asook vir 'n gesin wat wil oorslaap op pad na verskeie bestemmings in die Overbergstreek.

Daar is 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 3 enkelbeddens, 'n TV, 'n DVD-speler en WiFi. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, elektriese tweeplaatstoof met oond, ketel, breekware en eetgerei. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Braaigeriewe is binne en buite beskikbaar en daar is veilige parkeerplek.

Die huis is 25 km vanaf Waenhuiskrans en 35 km vanaf Struisbaai, Agulhas en Elim.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Sindey B
Gesin met klein kinders
5.0
Sentraal geleë. Ideaal vir 'n groep of familie. Kitty's selfsorg is baie netjies en ruim. Het alles wat jy nodig het om lekker te kuier as 'n groep of...
Sien meer
Aug 2024
Tarina L
Gesin met tieners
5.0
Aangenaam, netjies en voldoende toegerus. Heerlik gebly by Kitty's Selfsorg. Gasvrou uit die boeke. Lekker warm beddegoed voorsien vir winterweer, dan...
Sien meer
Aug 2024
Geta P
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect for what we needed. Perfect for what we needed as we were there for a school event.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Elsabé D
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly in ons pragtige ruim en goed toegeruste huisie. Kan nie wag om gedurende somermaande weer te besoek nie. Plekkie waar jy dadelik tuis vo...
Sien meer
Aug 2023
Peter G
Saam met vriende
5.0
Fantasties lekker gewees. Die beste, ons het die verblyf baie geniet. Dit was baie lekker, die plek is baie mooi en skoon en netjies, sal beslis weer ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dinah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Uniestraat 35, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kitty's Selfsorg Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uniestraat 35, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3yoaUyJVbb7q14x4qTWAzS2Awkq3kf5E31nYiwzfEKEjiwM4cp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 35 Unie Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.531719292448 20.032825745464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang