Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kitty's Smithfield B&B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brand-straat 14, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kitty's Smithfield B&B bied oornagverblyf in 'n vakansiehuis in 'n rustige area in Smithfield in die Vrystaat. Dit is ideaal vir 'n groot groep aangesien dit reg langs die eienaar se tweede vakansiekothuis is.

Verblyf is beskikbaar in 'n Koninginkamer met slaapplek vir 2 of 'n Gesinskamer met slaapplek vir 4. Die Koninginkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die Gesinskamer beskik oor 2 slaapkamers en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Gaste het volledige toegang tot die huis se gemeenskaplike kombuis indien hulle etes wil voorberei. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die kombuis het 'n deur wat lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die skaduryke tuin.

Die voorkant van die huis het 'n groot stoep met buitesitplek en dit is die ideale plekkie vir 'n oggendkoffie. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Komplimentêre ontbytgraan, tee en koffie word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Kitty Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Brand-straat 14, Smithfield, 9966, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Smithfield Vrystaat
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brand-straat 14, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dc28a802fb424032fb908b884868f1ff66ac217adf47d1c60b427c6631f382d72cbec56600b7225244c7dd8ea7589890b5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 14 Brand Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.216678067542 26.52880316225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang