Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiwara Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kiwara
Guesthouse ...

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Kiwara Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johann H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Fantastiese gasvrou! Pragtige kamers.

Uitstekend! Pragtig en netjies. Stil en veilig.

Tarien W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarien W

Baie vriendelike diens en baie netjies. Definitief waarde vir geld!

Baie vriendelike en goeie diens!

Hendrik P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Uitstekende gastehuis vir sakereisigers! Die gastehuis word baie goed bestuur en is baie netjies, ek sal hulle definitief weer gebruik!

DIe gastehuis se kamers was keurvol, skoon, netjies and alles het mooi gewerk! Vriendelike personeel was hulpvaardig en die ontbyte was baie aangenaam! Die WiFi het goed gewerk en hulle doen moeite om load shedding te verlig. Hulle het 'n kragopwekker wat benut was soos nodig!

Bouwer B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bouwer B

Heerlik, gerieflik en rustig.

Vriendelike diens, baie mooi kamers, sal definitief weer kom besoek.

Melanie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K

Fanaties.

Beslis my gunsteling oornag-akkommodasie in 'n lang tyd. Persooneel is so vriendelik en beleefd.

Mariah H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariah H

Very very friendly owner, great food and very homey.

The owner was very friendly and very helpful, the place is very clean and neat, the food is fresh and delicious.

Jaco S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

'n Moet-bly vir jou volgende reis.

Van ontvangs en ontbyt was uitstekend. Suzanne het ons verwelkom en ons dadelik laat tuis voel. Die kamer waarin ons gebly het (Ancient Rome) was puik met 'n ruim dubbelstort en baie gemaklik ingerig. Ons sien julle weer!

Kiwara Guesthouse se terugvoer

Beste Jaco

Baie dankie, dit was vir ons heerlik om jul te ontmoet en te kon gesels. Tot volgende keer.

Kiwara Guesthouse
Annett K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annett K

Uitstekend! Ek is baie beïndruk!

Die ontvangs was warm en gasvry. Die plek smaakvol en deftig. Ontbyt was keurig en heerlik! Alles was perfek. Die buurt was rustig en stil.

Kiwara Guesthouse se terugvoer

Beste Annett,

Baie dankie, dit was heerlik om die familie te ontmoet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien!

Vriendelike groete,
Kiwara Guesthouse

Kiwara Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swazistraat 6, Northcliff, Randburg, 2115, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MTAwN2UyLWZjNTYtNGI3ZS1iMzgwLWZjMTA0OTM0MDM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 6 Swazi Street Northcliff 2115 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.153574506429 27.971336580813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang