Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KK Self-catering Unit

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Karla L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Absoluut heerlik, naby Grove Mall, veilig en skoon! Vriendelike mense. Pragtige plekkie. Heerlike warm water. Gemaklike beddens, the host was vreeslik vriendelik en baie veilig. Absoluut niks om oor te kla nie. Sal weer kom slaap daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux-Ché
KK Self-catering Unit
Dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves.

Olrike P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Can definitely recommend to anyone and centrally located. The host is excellent and is always willing to accommodate us with our "furry kids". Thank you very much for a lovely stay as always and that we can know that our dogs are welcome and safe at your place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
Kort verblyf
4.6
Okt 2024

Safe neighbourhood. The hostess was very friendly and we felt safe in the quiet neighbourhood. Unfortunately, the bath/shower was not to our liking. It was very difficult to get in and out of the deep bath/shower. It was still value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Roux-Ché
KK Self-catering Unit
Thank you for your feedback, we value it. Your concern has been noted and we are working on fixing the bath/shower situation in our bathroom. It was an absolute pleasure hosting you and we hope to do so again.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karin S
1 nag
4.2
Sep 2023

Baie skoon en netjies. Die slaapkamer is net baie klein. Die enigste deel wat nie so fantasties was van die oornagverblyf nie, was dat die stort en die bad een was. Daar was ook nie 'n gordyn om die water wat spat te keer nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Olrike P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

'n Juweel van 'n plekkie. Veilig en honde is welkom. Geen klagtes, vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-jane B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Relaxing and wonderful. The setting was very relaxing and the hostess was very helpful and kind. Best stay ever. Thanks for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Netjies, skoon, gerieflik en veilig. Aangename selfsorgeenheid met alles toegerus wat benodig word vir 'n nag se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Stil, rustig. Koel, skoon en ruim. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Baie netjiese fasiliteite. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Maklik bereikbaar. Naby winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Roux-Ché Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garibes 861, Klein Kuppe, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5bcece1791c6991dc5ba63ab4a9c136c54a436a143134eda28125dbf6e1b76bbbb2e29f7171de8f8948d7ddad2888a019c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 861 Garibes Kleine Kuppe 0000 Khomas 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -22.615973132811 17.112451584656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang