Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klaarfontein Guest Farm

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Rudi C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2019

Sterre wat jou saans aan die slaap sus. Voëltjies wat jou soggens wakker sing. En dan is daar Jan. Van hengelaars tot voëlkykers tot fietsryers, tot mense wat net wil rus en wegkom van die stadsgeraas. En net 350 km van Pretoria. Bargain.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryka
Klaarfontein Guest Farm
Baie dankie Rudi, bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer te sien. Groete Maryka

Izaan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2018

'n Regte plaaslewe. Ons was 'n familie van 18 (van ouma en oupa tot die kleinkinders) en die plaashuis was fantasties gewees. Dit was skoon en netjies nes 'n ou plaashuis. Almal het dit vreeslik geniet. Die boma en "die view" of die "bosveld flat screen TV" was ons gunsteling plek. Die voorman was baie behulpsaam. Dankie tog vir die kaggels in die huis, want dit het lekker koud begin raak in die aande. As jy 'n regte plaas vakansie nodig het, is die huis net reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryka
Klaarfontein Guest Farm
Baie dankie Izaan waardeer jou mooi bppdskap en is baie bly julle het dit so geniet

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Aug 2018

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jul 2017

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Wessel P
Kort verblyf
4.4
Mei 2016

Uitstekende geriewe, rustig en privaat. Ideaal vir die uitgebreide gesin, kinders en kleinkinders. As die weer sleg is, is die binnebraai 'n wenner. Gerieflike kamers en sitkamers met kaggels.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Maryka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Klaarfontein, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhNDNkZjFjLWQ5OTgtNGYzZi04OWY1LTA1NjUyYTg1MWE2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Klaarfontein Farm Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.335552994104 29.299332797527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang