Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klaarstroom Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Anita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, stil, wonderlike mense. Klaarstroom Guest House is 'n juweel en by verre ons gunsteling verblyf in Suid Afrika. Die rustige atmosfeer, fantastiese sonsondergange, en wonderlike mense is 'n lafenis vir mens se siel. Die gastehuise is ook naby aan Meiringspoort. Aandete is 'n moet! Baie dankie, julle het weereens ons verblyf ekstra spesiaal gemaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
Baie dankie, Anita. Dit is altyd 'n voorreg om julle te huisves. Groete, Jeremy en Sharon

Lidwinia N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Charming country house. Jeremy and Sharon are super attentive hosts. We were spoilt with an excellent dinner by the fireside and again the next morning with a delicious breakfast. We had the whole house, a very cosy lounge with a choice between hundreds of books all to ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie rustig en 'n great ontbyt. 'n Baie baie lekker gastehuis om in oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
Baie dankie vir die terugvoering Schalk. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Vriendelike groete. Jeremy en Sharon

Suretha G
1 nag
5.0
Feb 2023

Stilte, rus, vrede en lafenis. Dis soos om by goeie vriende te gaan kuier en soveel mooier as op die foto's! In Jeremy se woorde: "Hierdie is nie 'n gastehuis nie, dis 'n huis vir gaste. So maak jouself tuis". Dankie Jeremy en Sharon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
1 nag Saam met vriende
3.8
Des 2023

'n Aangename verassing. Baie lekker. Vriendelike mense. Baie rustige omgewing.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus K
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Next time we will book at the hotel across the road. The owner went out of his way to assist our stay, but sadly we won't return with mosquitoes in the room, no aircon, and no WiFi. The doors were difficult to open and close and are in urgent need of repair. The hotel across the road provided an excellent supper, DSTV to watch our favourite sport at the time, again with a very friendly and efficient service to boot. Klaarstroom is a nice place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
Thank you for your input, Jacobus. I shall have a look at the door handles to which you referred. As we informed you before your arrival, we don't have TVs in the Guest House, by design. I'm sorry to hear you were bothered by mosquitos. Thank you for giving our village a thumbs up. Kind regards Jeremy and Sharon

Soretha B
1 nag
2.2
Des 2023

Dankbaar dat ek plek kon kry om te oornag. Sou dit waardeer het indien kommunikasie beter was. Dink net kommunikasie kan verbeter. Kamerdeur het geen sleutel gehad nie, dus was ek nie verseker van enige privaatheid nie. Heelwat ander persone het oorgeslaap. Veiligheid moet 'n prioriteit wees. Daar is geen inligting gegee rakende deure wat toe is gedurende die nag nie. Ek was nie seker of 'n mens jou diere kan laat uitgaan nie. Is daar 'n alarm? Hoe laat is ontbyt in die oggende? Was daar WiFi beskikbaar? Geen beskerming voor vensters nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
Hello, Soretha. Dit is vir my moeilik om terugvoering te gee op jou uitings. Daar was heelwat geleenthede om enige vrae te vra wat jy mag gehad het toe u gratis koffie geniet het, maar verkies het om dit alleen in jou kamer te drink. Die verskeie kere wat u en u honde deur die kombuis gestap het terwyl ons besig was met aandete voorbereidings en geselsies met die ander gaste, kon jy ook die volgende oggend jou bekommernisse lig het toe u die vrymoedigheid gehad het om vir my te vra om u met jou internetbanksake te help en ek 'n geruime tyd met u deurgebring het daarmee. Ons respekteer die feit dat ons opset nie vir jou pas nie. Vriendelike Groete, Sharon

Eleta G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Pragtige gastehuis en dorpie. Het soos vakansie gevoel. Heerlike aandete en ontbyt. Vriendelike hulpvaardige gasheer en gasvrou. Heerlike verblyf. Skoon en netjiese kamer. Heerlike aandete en ontbyt. Jeremy en Sharon is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons beveel die mooi gastehuis aan. Ons Kieterkat het ook die verblyf geniet. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha G
1 nag
5.0
Des 2022

Dit was in élke opsig 'n kuier wat ons terdeë geniet het! Jeremy en Sharon het 'n fyn aanvoeling vir elke gas se spesifieke behoefte. Hulle is 'n goed geoliede en gedugde span wat uitgeknip is om 'n gastehuis suksesvol te bedryf! Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Jeremy is gasvry en gaan uit sy pad om gaste tuis te laat voel. 'n Warm kaggelvuur het net die lekkerte nog lekkerder gemaak. Heerlike aandete en ontbyt, werklik 'n tuiste vir enige reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
Baie dankie Sunel, Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Vriendelike groete Jeremy en Sharon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hoofstraat 1, Klaarstroom, 6932, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e3c8d4d56eacd79d2b367ade661f5e315b9dcf4861ab7f6563c8e53e3142f293680ee5abbe532c1e37e6852b21cf36a2a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 1 Main Road Klaarstroom 6932 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 12:00 -33.332258303224 22.537035942078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang