Klaarstroom Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anita N - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, stil, wonderlike mense.
Klaarstroom Guest House se terugvoer
Baie dankie, Anita.
Dit is altyd 'n voorreg om julle te huisves.
Groete,
Jeremy en Sharon
Lidwinia N - Jun 2023
Algehele gradering
Charming country house.
Schalk V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en 'n great ontbyt.
Klaarstroom Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Schalk. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Vriendelike groete. Jeremy en Sharon
Suretha G - Feb 2023
Algehele gradering
Stilte, rus, vrede en lafenis.
Willie S - Des 2023
Algehele gradering
'n Aangename verassing.
Jacobus K - Des 2023
Algehele gradering
Next time we will book at the hotel across the road.
Lees meerKlaarstroom Guest House se terugvoer
Thank you for your input, Jacobus. I shall have a look at the door handles to which you referred. As we informed you before your arrival, we don't have TVs in the Guest House, by design. I'm sorry to hear you were bothered by mosquitos. Thank you for giving our village a thumbs up.
Kind regards
Jeremy and Sharon
Soretha B - Des 2023
Algehele gradering
Dankbaar dat ek plek kon kry om te oornag. Sou dit waardeer het indien kommunikasie beter was.
Lees meerKlaarstroom Guest House se terugvoer
Hello, Soretha. Dit is vir my moeilik om terugvoering te gee op jou uitings. Daar was heelwat geleenthede om enige vrae te vra wat jy mag gehad het toe u gratis koffie geniet het, maar verkies het om dit alleen in jou kamer te drink. Die verskeie kere wat u en u honde deur die kombuis gestap het terwyl ons besig was met aandete voorbereidings en geselsies met die ander gaste, kon jy ook die volgende oggend jou bekommernisse lig het toe u die vrymoedigheid gehad het om vir my te vra om u met jou internetbanksake te help en ek 'n geruime tyd met u deurgebring het daarmee.
Ons respekteer die feit dat ons opset nie vir jou pas nie.
Vriendelike Groete, Sharon
Eleta G - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige gastehuis en dorpie. Het soos vakansie gevoel. Heerlike aandete en ontbyt. Vriendelike hulpvaardige gasheer en gasvrou.
Suretha G - Des 2022
Algehele gradering
Dit was in élke opsig 'n kuier wat ons terdeë geniet het!
Hermann V - Aug 2022
Algehele gradering
Jeremy is gasvry en gaan uit sy pad om gaste tuis te laat voel.
Klaarstroom Guest House se terugvoer
Baie dankie Sunel,
Dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Vriendelike groete
Jeremy en Sharon
Chris E - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend op alle vlakke.
Brian R - Des 2022
Algehele gradering
Interesting place to stay and close to Meiringspoort.
Klaarstroom Guest House se terugvoer
Thank you Brian. It was a pleasure to host you. We look forward to hosting you again in the future. Kind regards, Jeremy and Sharon
Allan B - Mei 2022
Algehele gradering
Oornag in die ongerepte natuur van Klaarstroom.
Robert V - Mrt 2022
Algehele gradering
Prima adres.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Anien G - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Hennie H - Feb 2021
Algehele gradering
No shop not even for a cold drink.
Hermann V - Des 2020
Algehele gradering
Egte, ouwêreldse gasvryheid.
Amanda V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf in die stil dorpie.
Klaarstroom Guest House se terugvoer
Hi Amanda,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Ons hoop om julle in die toekoms hier by die Klaarstroom Gastehuis weer te sien.
Vriendelike groete,
Jeremy en Sharon
Ronelle P - Des 2019
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik! Baie karakter en gerieflik!
Gert V - Mrt 2019
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike dorpie en mense.
Neal D - Jan 2019
Algehele gradering
Relaxed and tranquil stop-over in the Klein Karoo.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspanne en rustige stop in die Klein-Karoo.
Ek en my vrou het een aand op pad terug na Johannesburg gebly met ons twee klein honde. Dit is die tweede jaar wat ons in hierdie pragtige gastehuis net noord van De Rust en die Meiringspoort-bergpas gebly het. As jy nog nooit deur Meiringspoort gery het nie, moet jy dit doen. Ons beskou dit as die beste bergpas in Suid-Afrika - verstommende uitsig op blote bergagtige rotswande wat jou verklein as jy onder hulle ry, 'n wonderlike inspirerende ervaring. Ons kyk regtig nêrens anders as ons akkommodasie in die omgewing bespreek nie. Klaarstroom Guest House het alles wat ons nodig het - groot, skoon kamers, genoeg spasie vir ons honde om rond te loop en te verken, 'n plonspoel om af te koel, lekker tuisgekookte etes en wonderlike, warm, persoonlike aandag van Sharon en Jeremy wat na ons elke behoefte omsien. Ons sien dit nie as 'n oorstop nie. Dit is 'n bestemming wat geniet moet word en hierdie jaar was nie anders nie. Ons bedank u, Jeremy en Sharon, vir 'n heerlike tyd om te besoek!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ada B - Sep 2019
Algehele gradering
Eg plattelandse gasvryheid!
Don W - Jun 2019
Algehele gradering
What a wonderful place, the guest house was lovely. The place will be recommended to all that are travelling in that direction.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n wonderlike plek, die gastehuis was lieflik. Hoogs aanbeveel.
Wonderlike paartjie wat die gastehuis bestuur.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lea En Gene T - Des 2019
Algehele gradering
Verrassende klein plekkie, maar 'n juweeltjie.
Amanda D - Des 2018
Algehele gradering
Die aangenaamste verblyf-ondervinding ooit.
Lees meerAlan R - Des 2018
Algehele gradering
After a long drive we were welcomed by delightful hosts Jeremy and Sharon to a serene farm-like atmosphere.
Peter W - Sep 2018
Algehele gradering
This is what hospitality looks like.
Klaarstroom Guest House se terugvoer
Thank you Peter
It was a pleasure to get to know you and to share our part of the world with you.
We look forward to hosting you on your next visit.
Kind regards
Jeremy and Sharon
Louis V - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Klaarstroom Guest House se terugvoer
Dankie, Wina. Bly jul het jul tydjie hier geniet.
Juanita S - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, netjies en huislik.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Anita D - Sep 2017
Algehele gradering
Ons verblyf, kos, gasvryheid, netheid omgewing was fantasties.
Charvette R - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry en voel sommer tuis.
Erasmus(rassie) V - Des 2016
Algehele gradering
Gemaklike en vriendelike diens.
Klaarstroom Guest House se terugvoer
Wow baie dankie vir jou resensie Rassie. Ons probeer maar ons bes om mense te laat tuis voel en geniet dit so baie om 'n geleentheid te kry om sulke gawe mense te ontmoet en om deel te wees van hulle "happy memories".
Andra B - Des 2016
Algehele gradering
Dit is 'n heerlike, interessante en mooi oorslaap plekkie.
Eric & Alicetine M - Mrt 2016
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis - pure plaas in 'n baie klein dorpie.
Lees meerKlaarstroom Guest House se terugvoer
Ons is so bly dat ons die rustigheid en vrede van ons stukkie hemel met jul kon deel, Alicetine and Eric. Dankie vir die mooi woorde.
Etienne G - Jan 2016
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid en rustigheid.
Klaarstroom Guest House se terugvoer
Sjoe, baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly julle het jul tydjie hier by ons geniet.
Daniel D - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustig, basies en huislik.
Louisa S - Des 2015
Algehele gradering
Goeie gasheer en gasvrou.
Klaarstroom Guest House se terugvoer
Dankie, Louisa - ons geniet dit om hierdie stukkie hemel met mense te deel.
George V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik gekuier en geswem.
Klaarstroom Guest House se terugvoer
Ons is so bly dat julle jul kuiertijie geniet het!
Dianne O - Mrt 2015
Algehele gradering
Net oornag.
Lees meerKlaarstroom Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Dianne - ons waardeer dit. Ons verskaf ons gaste met muskietroom en inproptoestelle sowel as dakwaaiers vir hul gemak. Jy sal bly wees om te hoor dat opknappings 'n prioriteit was in die laaste jaar. Ons geniet dit om die geskiedenis en mooi stories van die omgewing (en die fliek-stories) met ons gaste te deel omdat ons so lief is vir hierdie stuk aarde waar ons geseen is om te bly.
Gert D - Aug 2015
Algehele gradering
Laaste aand van Karoo-toer!
Klaarstroom Guest House se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Gert!
Marie T - Jan 2015
Algehele gradering
Rustige huis in 'n rustige omgewing waar geen eise aan jou gestel word nie. Jy kan net ontspan na 'n lang dag se ry.
Klaarstroom Guest House se terugvoer
Ons is so bly dat julle jul tydjie by ons geniet het, Marie en baie dankie vir jou terugvoering. Ons is die laaste jaar baie besig gewees met opknappings.
Hans W - Apr 2015
Algehele gradering
Grossly overpriced with what you actually get, very dissappointing.
Lees meerKlaarstroom Guest House se terugvoer
We are sorry that you did not enjoy some aspects of your stay, Hans. We wish you had mentioned your concerns while you were here. Our eco-friendly waterwise Karoo garden is not to everyone's taste. We wish you happier stays.
Maggie F - Des 2014
Algehele gradering
Absoluut ongelooflik!
Klaarstroom Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou gawe woorde, Maggie - ons waardeer! Ons is so bly dat julle julle kuiertjie hier by ons by die Klaarstroom Guest House so geniet het.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Hoofstraat 1, Klaarstroom, 6932, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang