Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Klaarstroom Hotel

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 49, Klaarstroom, Prins Albert, 6932, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 396 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klaarstroom Hotel bied rustige verblyf in die Karoo in die bekoorlike dorpie Prins Albert waar besoekers terug na die Victoriaanse-era geneem word. Die hotel is aan die voet van die majestueuse Swartberge langs die N12 geleë en is 'n gerieflike oornagplek vir diegene wat vanaf die noorde na die Tuinroete of die Kaapse suidkus reis.

Verblyf word in 'n rits kamers van verskillende groottes gebied om aan alle gaste se behoeftes te voldoen. Al die kamers is pragtig ingerig en het en suite-badkamers en skoon linne en handdoeke. Sommige kamers is met elektriese kaggels toegerus en ander met lugversorging. Elke kamer het wel tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Die hotel spog met verskeie gemeenskaplike areas, insluitend 'n diep swembad, 'n kroeg langsaan, 'n welige tuin en 'n boma, en op warm aande is die restaurant se buite-area die perfekte plek om te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoogstraat 49, Klaarstroom, Prins Albert, 6932, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klaarstroom Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 396
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 396
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 49, Klaarstroom, Prins Albert, 6932, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a8efef63142d6cba1cf8d1e6c87ad3369a97163d1f4de959b57d07640dce4ffb0af343c97625c4660bc66215d2efdaa99be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 396 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 49 Hoog Street Klaarstroom 6932 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3314512 22.5368151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456