Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klaas Betjie Holiday Cottage

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
GM J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Lekker stil en naby alles. Ek het my verblyf geniet. Kan aanbeveel vir enigiemand beslis die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2020

Heerlik gebly. Pragtige plekkie, volledig toegerus, mooi treffend gemeubileer. Vriendelike bure. Lambertsbaai unieke skoonheid, en besienswaardighede. Eienaar vriendelikheid en hulpvaardige diens gelewer. Sal weer gebruik maak van verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2020

Het baie lekker gebly, plek was netjies en skoon, die plek het tot 'n toesluitmotorhuis wat baie punte tel. Kan net 'n groter mat in die stort sit asb.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Lekker. Genoeg ruimte vir 'n gesin. Ons het baie lekker gebly. Kinders het veral die dek geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Was goeie waarde vir geld en gemaklik! Klaas Betjie het al die basiese geriewe wat mens benodig met 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Sal aanbeveel dat mens jou handdoeke en opwasmiddel saam neem! Verder is als daar. Was lekker!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graiton J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Baie lekker. Geen onverwagte dinge, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2019

Puik. Die oulikste huisie met alles wat nodig is om gerieflik vakansie te hou. Was 6 dae daar en het tuis gevoel. Vriendelike dame by wie ons sleutel gekry het. Lekker gesels en laat voel ons is welkom. Eienaar het uit sy pad gegaan om ons gerieflik te laat voel. Baie dankie en sal beslis die plekkie aanbeveel vir die wat nie direk op besige strand wil wees nie tog naby genoeg om te stap na die strand. Puik diens en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nico D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2019

Lekker! Vriendelike diens van Andrey en sy suster, Mev Jooste. Hele huis (en toesluitmotorhuis) vir onsself gehad. Naby aan dorp en winkels. Gerieflik, skoon. Was nie bewus dat handdoeke nie verskaf word nie. Mev Jooste was egter gaaf om dit vir ons te leen. Dit is absoluut waarde vir geld. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Martin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Baie netjies, skoon en gesellig. Dit was by verre nog die beste huisie wat ons al gehuur het en vir 'n baie goeie prys. Niks nodig gehad nie, alles was daar en dit het regtig soos my eie huisie by die see gevoel. Ek sal die huisie baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2018

Mooi gerieflike en veilige huisie. Ek en my gesin het die huisie baie geniet, jy het alles wat nodig is vir 'n huisie by die see, baie veilig en stapafstand vanaf die strand. Sal verseker weer hier tuisgaan as ons Lambertsbaai besoek. Mev Loots en Andre was baie vriendelik en baie behulpsaam gewees. Ek beveel regtig die plek aan vir julle almal wat in Lambertsbaai wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Andrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA848e96f82bf743e24ab4b0831b2bd86c8163654bf56ecf2bfe2dee9ba62e964e551eced263881c9715aa5761db03f57294d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 Main Road Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-19:00 10:00 -32.093286927687 18.311419487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang