Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klaasvoogds Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Addy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die beste selfsorg eenheid nog. Puik verblyf in 'n pragtige landelike omgewing, baie gerieflike sonnige huis met 'n heerlike kaggel en stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Klaasvoogds Cottage
Thank you for your lovely review. You were wonderful guests and we hope to see you again.

Daniel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderlike naweek tussen die wingerde naby Robertson. Hierdie plek is die perfekte wegbreek vir iemand wat 'n rustige blyplek soek, maar ook naby wil wees aan die nabygeleë wynplase. Jane was gaaf en verwelkomend, en ons het ons naweek hier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Klaasvoogds Cottage
Thank you for your lovely review. Much appreciated. Warmest regards Jane and Charles

Kerri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beautiful and peaceful! Just a stunning place, with a friendly and warm welcome. And the views! It was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Klaasvoogds Cottage
Dear Kerri, Thank you for the lovely review. We enjoyed meeting you and hope to see you again. Warmest regards Jane and Charles

Anso V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Kothuis was ruim en netjies. Badkamer se uitleg is bietjie snaaks. Bed was nie van die gemaklikste nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Klaasvoogds Cottage
Thank you for your review. You complained that the mattress was too soft. Mattresses are a tricky thing. We opted for a very expensive Sealy Posturepaedic mattress neither too soft nor too hard. And 99 percent of our guests find our bed very comfortable. In order to accommodate everyone we would need to have at the very least 3 mattresses, soft, middle of the road and hard and to accommodate the very fussy 5 mattresses. We would then need to find a place to store all these mattresses, find out from each guest what mattress they would prefer and then exchange the mattress. To do all this we would need to increase the rate substantially so it is not practical or financially feasible. With regard to the "snaaks" bathroom design. We have two doors, one leading to the bedroom and one leading to the lounge so that you don't have to go through bedroom every time you visit the toilet. Again most of our of our guest are very happy with this design.

Armand B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Plaasgevoel. Mens kry die plaasgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Besondere plek wat ongelooflik mooi versier is. Hierdie is 'n plek waar 'n mens vir 'n lang tyd moet bly. Die huisie is werklik mooi en die uitsig oor die gebied iets besonders. Die eienaar maak werklik moeite om die plekkie iets besonders te maak. Sal weer daar gaan bly as ek die geleentheid het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Wonderlike ontvangs. Ongelooflik netjies en skoon. Lieflike uitsig. Sal die plekkie vir seker aanbeveel. Baie mooi skoon en alles wat jy mag nodig kry is daar. Wonderlike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Luukse Franse styl verblyf tussen die wingerde. Die kothuis beïndruk mens reeds as jy instap en dit hou aan om mens te beïndruk! Als was super netjies, skoon, mooi en laat mens voel soos 'n koning! Die plekkie het baie spasie en mens kan binne by die kaggel sit of buite op die stoep met 'n uitsig oor die wingerde. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat wil ontspan en hoë standaarde met verblyf het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Klaasvoogds Cottage
Beste Carla Een van die lekkerste voordele in die hospitaliteits industrie is om aangename, vriendelike gaste soos julle te ontvang, wat die akkomodasie volluit gebruik en geniet. Ek is bly julle het die verblyf geniet en baie dankie vir die goeie resensie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang en dan kan ons moontlik bietjie stof op daai bergfietse kry. Beste groete Charles en Jane

Berylleen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Wonderlike bederf, amazing, ligging net heerlik. Baie goeie inligting deurgegee van die omgewing en kuierplekkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart-marie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Beautiful cottage with the perfect setting! The perfect getaway with a relaxed view. The most beautiful cottage and a very friendly owner!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Klaasvoogds Cottage
Hi Mart-Marie en vriendinne. Baie dankie vir die goeie resensie. Dit is vir ons lekker as gaste tevrede is. Julle is n gawe klomp sussies en skoonsussies. Beste Groete, Charles en Jane

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R2 150
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 23:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geduldplaas 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds-Oos, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02f5b35673770a5819b3857dbcdf169919ed5fde7d6fa78b8c9e6154494c9e3314db2ec261bafd0dd86e97a31ccfbf9a0e0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 3 mense 26 5 1 5 Geduld Farm 251 Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds East 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 23:00-19:00 10:00 -33.800690352746 19.99942184391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang