Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KlaMarNi

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Theo B
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Alles wat jy nodig het in een plek. Beter ligging gaan jy nie kry nie. Die eenheid is perfek uitgelê met alles wat jy nodig het. Groot ysmasjien, wasmasjien, skottelgoedwasser en droër. Niks meer nodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2022

Stunning location, house is well equipped, feels like home away from home! Great client service, very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maggie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2022

Heerlik gekuier, alles was perfek. Dit het al ons verwagtings oortref. Son, strand, see en gerieflike verblyf, wat meer kan jy vra! Skakel net af en geniet wat die natuur bied.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Perfekte huis op die see. Ons het heerlike vakansie in KlaMarNi gehad. Perfekte rus huis vir swem, see, boeklees, stap en braai, vakansie reg teen die see in Heroldsbaai. Uitstekende vriendelike diens. Ek sal KlaMarNi sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriella D
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

We can't complain. What a gem! We absolutely enjoyed our stay and wow that view in the morning. Thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia M
Kort verblyf
5.0
Mei 2019

Asemrowend, stunning, net dié beste. 'n Welkome ontvangs met hout en ys, 5 ster-diens. Beslis die plek om te bly, maak dit deel van jou bucket list.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezl V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2019

Onverbeterlik! Pragtige, skoon en netjiese verblyf, met kwaliteit linne en handdoeke en alles wat mens nodig het, en so lekker naby die see. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2018

Ek gaan weer soontoe! KlaMarNi beskik oor alles wat jy nodig het en nog meer. 'n Beter ligging kan jy nie kry nie. As jy jou hart weer wil hoor klop gaan gerus soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Ongelooflike uitsig. Jy kan nie vir beter vra nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2018

Pragtige plek met alles wat jy nodig sal hê. KlaMarNi is 'n pragtige plek. Skoon en netjies, lekker beddegoed. Ek sal dit enige dag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicolize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 51, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHaxZB8GrGrieGM9IK9OB8BfsirMB3CbmWIhcp7trbX06GYeOZ2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 51 Beach Road Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -34.054192784208 22.391230039506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang