Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KlaMarNi

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicolize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir KlaMarNi
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Theo B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B

Alles wat jy nodig het in een plek.

Beter ligging gaan jy nie kry nie. Die eenheid is perfek uitgelê met alles wat jy nodig het. Groot ysmasjien, wasmasjien, skottelgoedwasser en droër. Niks meer nodig nie.

Mandy S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy S

Stunning location, house is well equipped, feels like home away from home!

Great client service, very friendly and helpful.

Maggie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie V

Heerlik gekuier, alles was perfek.

Dit het al ons verwagtings oortref. Son, strand, see en gerieflike verblyf, wat meer kan jy vra! Skakel net af en geniet wat die natuur bied.

Dries D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D

Perfekte huis op die see.

Ons het heerlike vakansie in KlaMarNi gehad. Perfekte rus huis vir swem, see, boeklees, stap en braai, vakansie reg teen die see in Heroldsbaai. Uitstekende vriendelike diens. Ek sal KlaMarNi sterk aanbeveel.

Gabriella D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriella D

We can't complain.

What a gem! We absolutely enjoyed our stay and wow that view in the morning. Thank you for your hospitality.

Sophia M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia M

Asemrowend, stunning, net dié beste.

'n Welkome ontvangs met hout en ys, 5 ster-diens. Beslis die plek om te bly, maak dit deel van jou bucket list.

Lezl V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezl V

Onverbeterlik!

Pragtige, skoon en netjiese verblyf, met kwaliteit linne en handdoeke en alles wat mens nodig het, en so lekker naby die see. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Cindy M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Ek gaan weer soontoe!

KlaMarNi beskik oor alles wat jy nodig het en nog meer. 'n Beter ligging kan jy nie kry nie. As jy jou hart weer wil hoor klop gaan gerus soontoe.

Lindie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Ongelooflike uitsig.

Jy kan nie vir beter vra nie!

Lukas D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas D

Pragtige plek met alles wat jy nodig sal hê.

KlaMarNi is 'n pragtige plek. Skoon en netjies, lekker beddegoed. Ek sal dit enige dag aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 51, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHaxZB8GrGrieGM9IK9OB8BfsirMB3CbmWIhcp7trbX06GYeOZ2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 51 Beach Road Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -34.054192784208 22.391230039506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang