Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klapperbos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klapperbossingel 27B, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Klapperbos is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Stilbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie aangesien hierdie huis in eietydse styl 'n entjie vanaf die strand is en 'n wonderlike ligging het vir diegene wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Dié huis bied gerieflike slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n solderarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is nog 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Een van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die solderarea het 3 enkelbeddens wat vir kinders of jong volwassenes geskik is. Daar is 'n stort in die derde badkamer.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n sentrale eiland met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet terwyl die vuur brand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

3 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Klapperbossingel 27B, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klapperbossingel 27B, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fceee921164f5b597045eac8fcad73ff598a80d4071a6478af4a07647847d8d24957351eb73b6c170722ed360dbeb2c1913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 9) 27B Klapperbos Crescent Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.385897957014 21.399741837532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang