Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klawer Self-Catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Klawer Self-Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Vaughn D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughn D

Comfortable and pleasant stay.

Stay was very pleasant, owner was an excellent host. Would definitely visit in the future.

Amanda C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Ons sal beslis weer bespreek wanneer ons in Klawer wil oorbly.

Ek en my dogter het heerlik gekuier. Flip en Elize was baie gasvry en vriendelik - daar is in elke behoefte voorsien. Ons hondekind was geakkommodeer en het net so lekker gekuier. Die woonplek is ruim, gerieflike beddens, snoesige beddegoed met elektriese komberse vir die koue weer wat ons gehad het. Alles is baie skoon en netjies en ons motor was veilig.

Willem N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Goeie nagrus gehad in baie stil netjiese kamer.

Baie lekker oorgeslaap. Baie netjiese huis en kamers.

Hubré S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubré S

Gelukkig was ons die enigste gaste, want jy deel alles in die huis met die volgende gaste.

Baie vriendelik ontvang en behulpsaam. Goed toegeruste plek en baie netjies. Matras was baie hard.

Klawer Self-Catering Accommodation se terugvoer

Hi, Hubré, dankie vir jou positiwe gradeering. Wil net noem, ons meng glad nie gaste... al bespreek jy vir net een persoon, word die hele eenheid gereserveer vir slegs die persoon wat bespreek het. Die Cloud 9 matrasse is ongelukkig hard, maar word aanbeveel vir die gastebedryf.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet... ons wens julle 'n veilige reis terug huis toe.

Klawer Self-Catering Accommodation
Johan D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Baie aangename ervaring.

Dis was 'n baie aangename ervaring. Philip en Elize is 'n wonderlike gasheer/gasvrou. Hulle ontsien geen moeite nie en is bereid om te help met enigiets.

Nandor S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nandor S

Lekker groot en alles daar wat nodig is vir selfkos te maak.

Groot kamers x2 vir 4 mense met volle kombuis en eetkamer. Geen bad. Net stort. Elektriese komberse was 'n bonus in die koue.

Halima B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Halima B

Everything you need for an overnight stay!

Friendly, helpful hosts and everything you need for an overnight stay! Baie dankie!

Attie Botha B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie Botha B

Baie vriendelik en gasvry! Word nou my oorslaapplekkie as ek daar rondry.

Baie lekker, dankie. Sal weer daar bly.

Colin L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin L

Pleasant. Aptly named.

Hosts are welcoming, accommodating, generous and caring. Accommodation is not luxurious but neither is the price, but it is clean and adequate.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
George L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L

Baie gawe mense.

Baie aangenaam gewees.

Tossie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tossie M

Oornag oppad huistoe.

Uiters gawe en hulpvaardige eienaars, beveel dit hoog aan.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12, Klawer, 8145, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ab85375bb3b9fadb6213c1aed4df9e119cc0bc05d1eec67e5f987786afcc9839b808d21e59cd672f64ff61076aedc62e9b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 12 Kerk Street Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.7793487 18.6238484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang