Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klawer Self-Catering Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Krizelda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Plekkie was baie lekker groot en gerieflik met 2 pragtige mense as die eienaars. Ja, baie lekker, sal weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughn D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Comfortable and pleasant stay. Stay was very pleasant, owner was an excellent host. Would definitely visit in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ons sal beslis weer bespreek wanneer ons in Klawer wil oorbly. Ek en my dogter het heerlik gekuier. Flip en Elize was baie gasvry en vriendelik - daar is in elke behoefte voorsien. Ons hondekind was geakkommodeer en het net so lekker gekuier. Die woonplek is ruim, gerieflike beddens, snoesige beddegoed met elektriese komberse vir die koue weer wat ons gehad het. Alles is baie skoon en netjies en ons motor was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hubré S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Gelukkig was ons die enigste gaste, want jy deel alles in die huis met die volgende gaste. Baie vriendelik ontvang en behulpsaam. Goed toegeruste plek en baie netjies. Matras was baie hard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Klawer Self-Catering Accommodation
Hi, Hubré, dankie vir jou positiwe gradeering. Wil net noem, ons meng glad nie gaste... al bespreek jy vir net een persoon, word die hele eenheid gereserveer vir slegs die persoon wat bespreek het. Die Cloud 9 matrasse is ongelukkig hard, maar word aanbeveel vir die gastebedryf. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet... ons wens julle 'n veilige reis terug huis toe.

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie aangename ervaring. Dis was 'n baie aangename ervaring. Philip en Elize is 'n wonderlike gasheer/gasvrou. Hulle ontsien geen moeite nie en is bereid om te help met enigiets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nandor S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker groot en alles daar wat nodig is vir selfkos te maak. Groot kamers x2 vir 4 mense met volle kombuis en eetkamer. Geen bad. Net stort. Elektriese komberse was 'n bonus in die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Halima B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Everything you need for an overnight stay! Friendly, helpful hosts and everything you need for an overnight stay! Baie dankie!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur B
1 nag
4.8
Jul 2024

Baie vriendelik en gasvry! Word nou my oorslaapplekkie as ek daar rondry. Baie lekker, dankie. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin L
1 nag
4.8
Mrt 2024

Pleasant. Aptly named. Hosts are welcoming, accommodating, generous and caring. Accommodation is not luxurious but neither is the price, but it is clean and adequate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12, Klawer, 8145, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ab85375bb3b9fadb6213c1aed4df9e119cc0bc05d1eec67e5f987786afcc9839b808d21e59cd672f64ff61076aedc62e9b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 12 Kerk Street Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.7793487 18.6238484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang