Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klawer Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Klawer Self-Catering Accommodation is 'n eenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Klawer geleë is. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin of sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Beide slaapkamers het lugversorging met 'n dubbelbed. Elke kamer het ook 'n sitarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, tweeplaatgasstoof, 'n kisvrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n haardroër en 'n strykyster wat gaste kan benut.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Krizelda H
Saam met lewensmaat
5.0
Plekkie was baie lekker groot en gerieflik met 2 pragtige mense as die eienaars. Ja, baie lekker, sal weer daar gaan slaap.
Sep 2024
Vaughn D
Besigheidsreis
5.0
Comfortable and pleasant stay. Stay was very pleasant, owner was an excellent host. Would definitely visit in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Amanda C
5.0
Ons sal beslis weer bespreek wanneer ons in Klawer wil oorbly. Ek en my dogter het heerlik gekuier. Flip en Elize was baie gasvry en vriendelik - daar...
Sien meer
Aug 2024
Willem N
5.0
Goeie nagrus gehad in baie stil netjiese kamer. Baie lekker oorgeslaap. Baie netjiese huis en kamers.
Des 2023
George L
5.0
Baie gawe mense. Baie aangenaam gewees.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 12, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klawer Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klawer Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12, Klawer, 8145, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ab85375bb3b9fadb6213c1aed4df9e119cc0bc05d1eec67e5f987786afcc9839b808d21e59cd672f64ff61076aedc62e9b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 12 Kerk Street Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.7793487 18.6238484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang