Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klawer Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Klawer Self-Catering Accommodation is 'n knus eenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Klawer geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n gesin óf korporatiewe reisigers wat op soek is na 'n oornagverblyf in die area.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers het lugversorging en ingerig met 'n dubbelbed. Elke kamer het ook 'n sitarea. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof gasstoof, diepvrieskas asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is gratis WiFi in die eenheid beskikbaar. 'n Haardroër en strykyster is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Vaughn D
Besigheidsreis
5.0
Comfortable and pleasant stay. Stay was very pleasant, owner was an excellent host. Would definitely visit in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Amanda C
5.0
Ons sal beslis weer bespreek wanneer ons in Klawer wil oorbly. Ek en my dogter het heerlik gekuier. Flip en Elize was baie gasvry en vriendelik - daar...
Sien meer
Aug 2024
Willem N
5.0
Goeie nagrus gehad in baie stil netjiese kamer. Baie lekker oorgeslaap. Baie netjiese huis en kamers.
Des 2023
George L
5.0
Baie gawe mense. Baie aangenaam gewees.
Des 2023
Tossie M
5.0
Oornag oppad huistoe. Uiters gawe en hulpvaardige eienaars, beveel dit hoog aan.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 12, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klawer Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klawer Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12, Klawer, 8145, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ab85375bb3b9fadb6213c1aed4df9e119cc0bc05d1eec67e5f987786afcc9839b808d21e59cd672f64ff61076aedc62e9b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 12 Kerk Street Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.7793487 18.6238484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang