Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klawerjas Flute Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Ann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

And with lemons. Beautiful place to stay. Very comfortable with everything you could wish for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Beste plekkie nog ontdek. Alles was uit die boonste rakke! Baie modern en goed toegerus. Die hot tub is 'n lekker bonus. Rustige atmosfeer met pragtige vrugte vir gebruik op die perseel. Te veel om te noem, met alpacas ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzeth
Klawerjas Flute Cottage
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Dewald! Julle was wonderlike gaste en ons sal julle enige tyd terug verwelkom!

Fanie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Toetale ontvlugting in heerlike gemak. Wonderlike fasiliteit. Silwerskoon, baie goed toegerus, privaat. Alles is mooi en goeie kwaliteit. Die tuin is joune om te geniet en dis 'n fees. Die natuur en voëllewe is ongelooflik. Ons het nie stadium 6 beurtkrag gevoel nie. Sal enige dag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzeth
Klawerjas Flute Cottage
Baie dankie Fanie, ons waardeer jou terugvoer! Dit was 'n plesier om julle by ons te verwelkom en hoop om julle in die toekoms weer te sien! Baie dankie weereens vir jou pragtige fotos wat jy met ons gedeel het!

Casey G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2024

Luxurious, relaxing and fun. Fabulous stay, exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elzeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R3 540
R 3 540 R 3 009
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 540
R 3 540 R 3 009
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klawerjasplaas, Klaasvoogds Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1756d74b7130894979363d54caa157fe0879161423d1cb3261e3726d46c1f284fbc995da8186b74cdc66d12c962acb628ca3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 540 nouVanaf R3 009 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Klawerjas farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798085392441 19.984274485931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang