Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleijne Karu

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kleijne Karu kyk uit oor die lieflike tuin en is 'n knus selfsorgkothuis vir tot 6 mense in McGregor en is net 700 m vanaf die middedorp wat verskeie winkels en restaurante bied.

Die veelverdieping-grasdakhuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer met nostalgiese afwerkings. Die solderslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die 2 slaapkamers op die grondvloer 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond, asook die nodige eetgerei en breekware, kooktoebehore en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of ontspan in die sitkamer wat 'n knus kaggel het, en WiFi-toegang is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep wat uitkyk oor die lieflike tuin, braaigeriewe, vuurmaakplek en rustieke, ronde swembad. 'n Net is beskikbaar vir die swembad, en die eiendom is omhein, troeteldiere is welkom met vooraf reëlings. Gaste kan ook die dam besoek wat deur 'n hek bereik word.

McGregor bied aan gaste historiese staptogte in die dorp, fietsry-, voetslaan- en staproetes, asook wynproe by die wynkelders en landgoedere in die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Anika V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en rustige verblyf. Mooiste huisie met pragtige tuin, swembad en hottub. Stapafstand vanaf alles en baie netjies. Ons het sommer weer bespre...
Sien meer
Apr 2024
L A
Gesin met tieners
5.0
Exceeded my expectations. We had a lovely stay. The house and grounds were very clean and had all the amenities you would need for a re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Michelle D
5.0
More than we expected! The cottage was so cute, clean and well put together. Nice big kitchen. WiFi worked great! Beds were fairly comf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Kobie J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Dit het meer gebied as wat ons verwag het. Ons sal beslis weer daarheen gaan.
Aug 2023
Gaylyn W
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely little cottage in a charming town. Thoroughly enjoyed our stay. Communicating with Lonette was a breeze. It was pretty chilly in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Barrystraat 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleijne Karu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fec80a1efe7773e52b00de3329773f78eea70f515f612454f615b21f00a860ca5e45f485f82a7b5b3d5bd8127a40b261075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 2 Barry Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943844630715 19.830641283398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang