Klein Afrika Wegbreek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gesie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 213
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Annatjie S - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasties oulike en rustige plek. Sal enige tyd weer teruggaan.
Roelof A - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Erna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese, goed-toegeruste en mooi huisie.
Janine F - Mrt 2024
Algehele gradering
Saligheid vir jou siel.
De Wet H - Feb 2024
Algehele gradering
Nog 'n wonderlike aand in Klein Afrika.
Aneleh F - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig en verfrissend - net te kort!
Karen N - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige verblyf met al die nodige! Veilig en netjies. Baie dankie!
Rouxne E - Jun 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreek saam met ons gesin.
Liesl V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Mala N - Sep 2024
Algehele gradering
Great, just needs more warmth.
Rika L - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut rustig en mooi.
Holly W - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing stay in nature.
Ronelle R - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Diane T - Aug 2024
Algehele gradering
Relaxing, comfortable, at home.
Shanna W - Apr 2024
Algehele gradering
Good.
Willem F - Jul 2024
Algehele gradering
Ohk vir een aand se wegbreek, maar nie vir langer.
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Goeiedag Willem
Jammer om te verneem dat julle nie 'n aangename kuier gehad het nie.
Nie seker of jy dit dalk net misgelees het nie, maar ons het aangedui dat daar nie 'n TV/WiFi is nie. In geen van ons fotos verwys ons na diere /rivier/dam nie - jy was egter welkom om dit eers te bevestig indien daar verwagtinge was hiervan.
Dankie vir die laat weet oor die oond - ons gee dadelik aandag daaraan. Ek onthou jy het geskakel en ook gekla omdat die hout wat jy gekoop het nat is - so dit wil voorkom of niks die naweek volgens plan verloop het nie.
Klein Afrika groete
Chanel W - Des 2023
Algehele gradering
Klein Afrika is die beste!
Louis M - Nov 2023
Algehele gradering
Mooi, goeie ligging, netjies en goed toegerus.
Jo-anne S - Okt 2023
Algehele gradering
A charming little place, clean, neat and very homely.
Roana N - Okt 2023
Algehele gradering
Stil, rustig, ruimte, afsaal.
Anchen M - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig!
Marietjie K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker as jy van die plaasopset hou!
Natasha V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker soos altyd.
Grandoline J - Aug 2023
Algehele gradering
We had an amazing time would definitely recommend it.
Lyzette V - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie ontspannend.
Thelmie P - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige huisie in vreedsame omgewing.
Marinette G - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut 'n juweel.
Lees meerKlein Afrika Wegbreek se terugvoer
Beste Marinette
Baie dankie vir jou heerlike terugvoering - doen my hart.
Klein Afrika groete Gesie
Beyers L - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n lekker mooi plek.
Duane H - Mrt 2023
Algehele gradering
What a great place to stay.
Carla S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Theresa K - Feb 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik Lekker.
Lees meerCoen O - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en naby Oudtshoorn.
Kinsley N - Des 2023
Algehele gradering
Quiet and lovely experience.
Johan M - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige huis in mooi Karoo.
Johan M - Apr 2023
Algehele gradering
Die Karoo is pragtig, ons huisie is prentjiemooi naby Swartbergpas, Oudtshoorn en Meiringspoort.
Lindie G - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasiese blyplekkie. Ons het die plaas se stilte en asemrowende uitsig oor die berge baie geniet.
Annette D - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike naweek wegbreek, ideaal.
Lees meerKlein Afrika Wegbreek se terugvoer
Goeiedag Annette
Baie dankie vir jou terugvoer en jammer dat jy gesukkel het met die toegang. Ek het reeds 4 dae (Sondag) voor jul aanskoms (Donderdag) vir jou 'n epos gestuur om die kothuis waarin julle tuisgaan se naam te bevestig asook die hek se nommer aan jou deur te gee. Jammer vir enige ongerief veroorsaak.
groete Gesie
Adele C - Nov 2023
Algehele gradering
Baie gesellig, en rustig. Net vrek warm by julle.
Jeannine M - Okt 2023
Algehele gradering
Pleasant and secure, homely stay.
Cassidy E - Okt 2023
Algehele gradering
We loved our stay at Klein Afrika Wegbreek! The house is lovely and we had a great time.
Eugene L - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie teen 'n goeie prys.
Pieter P - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige huisie met hope karakter.
Chriswine T - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker.
Gerrit B - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Lize M - Jun 2023
Algehele gradering
Dit is baie mooi daar.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Delene D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie ruim plek. Alles wat jy benodig is daar.
Louise H - Des 2022
Algehele gradering
Mooiste wegbreek.
Michelle V - Des 2022
Algehele gradering
A real Karoo feeling, near enough toe the main attractions.
Johan D - Des 2022
Algehele gradering
Baie oulike rustige plek.
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Hallo Johan, dankie vir jou terugvoering. Hierdie tyd van die jaar is dit maar bitterlik warm, maar elke kothuis het wel 'n lugversorger in die sitkamer en dan ook waaier in hoofslaapkemers. Groete
Jaco P - Des 2022
Algehele gradering
'n Lekker private kuier.
Marietjie S - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly, fantastiese plek.
Deon D - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende plekkie om te kom ontspan.
Paul K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek.
Morné S - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome plek.
Nicola D - Jun 2022
Algehele gradering
Afgesonder, rustig.
Lynn V - Mei 2022
Algehele gradering
Klein Afrika wegbreek was perfek vir ons 4 huisgesinne.
Francois V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig sonder die versoeking om heel naweek voor die TV te sit.
Martlie J - Apr 2022
Algehele gradering
Voedsel vir die siel.
Michelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Was baie netjies en skoon.
Elane D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerRuzanne B - Apr 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marina P - Apr 2022
Algehele gradering
Klein Afrika-wegbreek inderdaad.
Lees meerWillem A - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Fanie V - Feb 2022
Algehele gradering
Ek het al voorheen daar oorgebly en dit is uitstekende waarde vir geld.
Zanie K - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding in 'n asemrowende mooi plek.
Lees meerHerman L - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Reinier V - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Frances S - Jul 2022
Algehele gradering
Goed geleë vir aktiwiteite in en om Oudtshoorn.
Johan M - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige eenheid, wonderlike ou meubels en goed toegerus.
Shandre K - Apr 2022
Algehele gradering
Kuier was ongelooflik, sal definitief weer terugkeer.
Isabella H - Mrt 2022
Algehele gradering
Very Comfortable and a lovely fam.
Marile V - Mrt 2022
Algehele gradering
Presies wat ons 'n familie wegbreek noem.
Liezl J - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Beate Liezl dankie vir hierdie heerlike terugvoering- jy maak ons dag. Klein Afrika groete
Chantelle K - Feb 2022
Algehele gradering
Ons wou langer kuier!
Lees meerHennie R - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige plek. Vreedsaam.
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Hennie,
Baie dankie vir die terugvoering en bly jul het die kuier geniet. Ek het ook nou in die beskrywing aangedui dat grondpad gery moet word om die fasiliteit te bereik.
Klein Afrika groete
Elsa D - Des 2022
Algehele gradering
Rustige en netjiese plekkie. Kinders het veral die swembad geniet.
Carmen A - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Susan L - Jan 2022
Algehele gradering
Wat rustig in die bos.
Carol H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker, vars natuurervaring. Goeie afsondering.
Pierré D - Des 2021
Algehele gradering
Sakpaslekker.
Cecile F - Des 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Tinus V - Des 2021
Algehele gradering
Alles 100%.
Rico V - Des 2021
Algehele gradering
Hidden gem.
Kristie B - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable, lovely and beautiful view, farm life.
Mia L - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie, sentraal geleë.
Henry D - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek!
Dirk R - Jul 2021
Algehele gradering
Ons hat baie lekker gely. Die kothuis is baie goed toegerus and die gasvrou baie behulpsaam.
Jann B - Jul 2021
Algehele gradering
This place is extremely professional.
Fanie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese plek en baie rustig en veilig.
Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Presies wat ons van 'n naweekkuierplek verwag.
Nonnie R - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige plek, net reg as mens uit besige stad kom!
Jomare T - Feb 2021
Algehele gradering
Wegbreek van stad.
Anika M - Jan 2021
Algehele gradering
Wegbreek. Rustig, snoesig en gesellig in die natuur.
Hannes S - Jan 2021
Algehele gradering
Lieflike woonhuis met ’n besonderse uitsig oor die berge
Marié D - Jan 2021
Algehele gradering
Vars lug, Karoo-vriendelikheid.
Christo V - Des 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Karel F - Des 2021
Algehele gradering
Briljant ten spyte van die entjie grondpad!
Megan B - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely.
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Hallo Megan
Apologies for the oversight - will make sure in future. Hopefully you enjoyed the rest of your stay. Regards
Lappies L - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik wegbreekplekkie
Elsje M - Jul 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
Marina V - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese kuiertjie gehad by Klein Afrika Wegbreek. Baie lekker sentraal, met alles wat jy nodig het vir 'n klomp stadsjapies.
Karen M - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige verblyf.
Mariaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Afskakel op sy beste.
Johan B - Aug 2021
Algehele gradering
Stilte. Vars lug. Heerlike huis.
Gary B - Jun 2021
Algehele gradering
Very peaceful breakaway.
Tjaart V - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig op die Swartberge.
Nick M - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic holiday.
Chantal K - Okt 2021
Algehele gradering
Plaasatmosfeer en ongelooflike rustigheid.
Gary B - Sep 2021
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Arina V - Feb 2021
Algehele gradering
Dit dekor in die huisies laat 'n mens tuis voel en die kinders het die spasie ten volle geniet.
Cor V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Leilanie H - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Michael M - Mei 2021
Algehele gradering
Was baie lekker daar.
Caroline D - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustige, afgesonderde atmosfeer.
Ria N - Okt 2021
Algehele gradering
Dis 'n skoon en netjiese plekkie, heel goed ingerig.
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Dankie Ria ons maak definitief 'n plan en sal Doom in kothuise sit.
Groete
Melani S - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Lees meerJohdey A - Des 2020
Algehele gradering
Well equipped, clean and very calm environment.
Bea C - Des 2020
Algehele gradering
One of our best holidays ever, definitely going back!
Gerrit E - Des 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Paul K - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker, rustige verblyf.
Mariaan V - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Pragtige omgewing.
Agnes J - Des 2020
Algehele gradering
Lekker plaasbederf.
Roana N - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik stil en in die natuur.
Tina-louise M - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, ontspanne.
Jaco L - Nov 2020
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Pierre V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Tertius K - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker stil omgewing met wonderlike uitsig oor die Swartberge.
Nelleke K - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig en baie netjies. Baie goeie waarde.
Wilrie D - Des 2019
Algehele gradering
Klein Afrika Wegbreek - your home away from home - met 5 sterre natuurlik!
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Wilrie, dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons kyk uit vir jou volgende kuier.
Groete, Gesie.
Rosemarie K - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Anrihet L - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Mazel Z - Okt 2019
Algehele gradering
Was heerlik ons kom terug!
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Mazel, dankie vir die heerlike terugvoering en ons is bly jul het kekker gekuier.
Groete tot volgende keer,
Gesie
Lehanie S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Liezl J - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik en rustig ontspan na bedrywige sportnaweek.
Gracial H - Jul 2019
Algehele gradering
Plesierig.
Thea M - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreek.
Lees meerCobus O - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike Bosveld-gevoel so naby aan die dorp, goed toegerus.
Nadia J - Mrt 2019
Algehele gradering
Stilte, beste ontspanning en baie cozy!
Gerda J - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Andri D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustige omgewing.
Claudie T - Okt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Gerieflik en gemaklik.
Alet D - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige Karooverblyf.
Annaline Johanna D - Des 2019
Algehele gradering
Beste plek ooit! Wens ek kon langer bly.
Julian F - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Christo V - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek in die stilte van die Karoo.
Jetske F - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik knus en gerieflik.
Lizmarie B - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was plesierig!
Stefan P - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies, oulike oornagbestemming.
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Stephan, dankie vir die heerlike terugvoering. Ons kyk uit vir jul volgende kuier!
Klein Afrika groete
Gesie.
Donovan S - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was uitmuntend.
Hadley S - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Hennie U - Jan 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Lees meerJeremy S - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Jan D - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige, aangename verblyf.
Madelein V - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Ruim en goed toegeruste huis in 'n rustige plaasatmosfeer, omring deur olyfbome en oorgenoeg ruimte vir klein kinders om te verken.
Lees meerMarika D - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Stefanus R - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en skoon en waarde vir geld.
Ilana B - Des 2019
Algehele gradering
Rustig, netjies en stil. Heerlik.
Chantelle G - Des 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik mooi, lekker en baie rustig.
Cornelius P - Des 2018
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Mariana N - Nov 2018
Algehele gradering
Asemrowend, die stilte en kuier om die vuur en sonsopkoms was voorwaar kos vir die siel.
Tursh I - Okt 2018
Algehele gradering
Amazing.
Marilize B - Okt 2018
Algehele gradering
Klein Afrika was fantasties!
Dora V - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome.
Sigrid V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike stilte.
Philip V - Apr 2018
Algehele gradering
Hier vind mens rus vir die siel.
Ronita B - Apr 2018
Algehele gradering
Saligheid vir die siel.
Alan S - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Louis S - Okt 2018
Algehele gradering
This was quality accommodation in a stunning setting.
Evert P - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging, goeie prys en ten volle toegeruste eenheid op 'n plaas.
Lees meerUrsula B - Feb 2018
Algehele gradering
Nice quiet stay!
Johan D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, hoog aanbeveel kort net lugversorgings in kamers.
Tanya T - Des 2018
Algehele gradering
Lekker.
Deon D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Erich I - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Hallo Erich, baie dankie vir jou voorstel en neem kennis.
Groete
Nieske V - Jun 2018
Algehele gradering
Gesellige, knus huisie wat die regte Karoo-atmosfeer skep.
Lucia D - Mei 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Marianne L - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus en rustig.
Christa D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Lenise L - Jan 2018
Algehele gradering
Dit is die lekkerste Karoostilte.
Rietta H - Okt 2018
Algehele gradering
Ideaal met familie met kinders of stil romantiese wegbreek.
Lees meerClive N - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Marlin F - Okt 2018
Algehele gradering
Dit is hemels.
Ravi G - Des 2018
Algehele gradering
Good location to sight seeing. Easy access to Cango caves and other attraction. Clean and neat place.
Jonette O - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklike, gesellige en goed toegeruste kothuis waar kinders heerlik buite kan speel.
Lees meerSelma G - Jan 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerAnonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Sonja B - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik so rustig!
Marco V - Des 2017
Algehele gradering
Die beste verblyf in die omliggende area.
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Dankie Marco vir hierdie lekker terugvoering. Ons is bly jul het die kuiertjie by Klein Afrika geniet - kom gerus weer!
Klein Afrika groete
Doreen A - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige kothuise in 'n rustige area.
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Doreen ek is baie bly dat julle lekker gekuier het.
Groete vanuit die Klein Karoo
Gesie
Ronita B - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Eswe S - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly en veilig gevoel.
Henz V - Apr 2017
Algehele gradering
Spesiaal.
Mariska K - Apr 2017
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek, stil en rustig! Dankie!
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Dankie Mariska vir jou positiewe terugvoering. Ek waardeer dit, en is baie bly jy het die kuier by Klein Afrika geniet. Groete
Anton S - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar.
Lize D - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtig, rustig, en goeie waarde vir geld.
Lance A - Jun 2017
Algehele gradering
'n Asemrowende plaashuisie in Oudtshoorn.
Lees meerKlein Afrika Wegbreek se terugvoer
Lance
Baie dankie vir hierdie kosbare terugvoering, ons is bly julle het die verblyf en omgewing geniet. Kom kuier gerus weer.
Klein Afrika groete
Gesie
Chrisjan H - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese en groot huis.
Lees meerRoelof V - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Anja L - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustige natuurwegbreek in Klein Karoo.
Loraine S - Des 2017
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir persone wat plaas- en natuurliefhebbers is.
Johanna G - Des 2017
Algehele gradering
'n Aangename chalet/huis met al die nodige gerief vir 'n baie genotvolle verblyf.
Lees meerCathleen F - Des 2017
Algehele gradering
Pleasant getaway.
Hildegard S - Des 2017
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek.
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Hildegard
Baie dankie vir jou terugvoering en is bly jul het die kuiertjie by ons geniet. Ons sal aandag gee om bakens op ons roetekaart aan te dui.
Klein Afrika groete
Piet E - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker gerieflike verblyf in stil plaas-atmosfeer.
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Dankie Piet, waardeer jul terugvoering.
Klein Afrika groete,
Gesie
Maryke B - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik stil, netjies en skoon.
Lorando R - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en goeie spasie.
Belinda V - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n onaangename ervaring.
Lees meerKlein Afrika Wegbreek se terugvoer
Hallo Belinda,
Dankie vir jou terugvoering. Ek is jammer dat dit nie 'n aangename ervaring was nie veral as dit warm is en moet wag vir terugvoering. Kan ek jou aandag vestig op 2 e-posse wat ek vir jou gestuur het (2 Aug om 16:34) om jul bespreking te bevestig, die reeling van die sleutel en jul kothuis deur te gee asook 'n roetekaart ingesluit om presies die afstand en aanduiding deur te gee van waar ons gelee is. Dan ook 'n opvolg e-pos op (3 Des om 20:55) net om seker te maak als is reg vir jul kuier by ons en daar dui ek weer aan waar die sleutels sal wees asook in watter kothuise julle tuisgaan.
Wat die toiletpapier aanbetref vra ek omverskoning en dankie ons sal aandag daarnaan gee.
Klein Afrika groete.
Lize Rina T - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige huisie.
Fanie K - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Nedine D - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Dankie Nedine, ons waardeer jou terugvoering. Ons kyk uit vir julle volgende kuier in die Klein Karoo!
Klein Afrika groete,
Gesie
Jacques V - Jul 2016
Algehele gradering
Awesome stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome verblyf!
Ons was mal oor ons oornagverblyf by Klein Afrika Wegbreek en was baie teleurgesteld om na net 1 dag te moes huistoe gaan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Klein Afrika Wegbreek se terugvoer
Thanks Jacques for your feedback - next time you can stay for longer.
Klein Afrika groete
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang