Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Afrika Wegbreek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 227 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jolene C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Goed vir liggaam en siel. Dit was 'n wonderlike plek en ons het dit baie geniet. Sal beslis weer gaan. Die kalmte wat die omgewing bring, is goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ideale wegbreek uit die gewoel en gejaag! Die uitsig is asemrowend en die stilte met slegs die klanke van voëls en skapie in die verte skep 'n atmosfeer van vrede. Die swembad, lugversorging en massiewe binnebraai is 'n bonus en die beddens was gemaklik. Die gasheer was vriendelik en tegemoetkomend. Sal weer daar gaan rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons sal definitief weer daar slaap as ons in die area is. Ons het baie lekker gebly, dis baie skoon en netjies. Die hele plaasatmosfeer was vir ons stads mense 'n lekker ervaring. Ons het die miljoene sterre in die hemelruim bewonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2025

So peaceful! If you want to be alone just with friends to have an intimate trip, then this is the place for you! We had the best time! Thank you so much Klein Afrika Wegbreek.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Treacy S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Peaceful and relaxing. We spent the weekend in Oudtshoorn for a cricket tournament and Klein Afrika was the perfect accommodation. 15 minutes from town but felt like you were miles away from the hustle and bustle. Lovely little house perfect for a family of four with great braai facilities and a communal pool. I can highly recommend Klein Afrika and will certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

We enjoyed the stay so much. This is a place you can calm down and relax. Everything is fine, and you can hear the music of nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Ons kom beslis weer! Baie netjiese plek met alles wat jy nodig het! Lieflike stoep om op te kuier en die natuur te geniet terwyl die 'bosveld TV' speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ek dink nog steeds dis die Klein Karoo se beste bewaarde geheim. Heerlik, rustig, stil, ontspanne - net wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gesie
Klein Afrika Wegbreek
Dankie Johan - heerlike om te lees!

Annatjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties oulike en rustige plek. Sal enige tyd weer teruggaan. Fantasties oulike en rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker, geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gesie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 227

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NGVkMTA2LTBhMTgtNDk5OC04YTZlLWIxYzlkMDAyMTY3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 227 5 1 5 Buffelsdrif Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.509737448707 22.232237756252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang