Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Afrika Wegbreek

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Afrika Wegbreek is in die hartjie van die rustige boeregemeenskap van Schoemanshoekvallei, Oudtshoorn geleë en skuil in die voorheuwels van die histories ryk Swartberge.

Die 4 selfsorgkothuise is op 'n kleinhoewe naby Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte geleë. Alhoewel die kothuise naby genoeg aan die dorp is vir 'n vinnige besoek, is dit afgesonder genoeg om nie deur die gegons van mense en verkeer gesteur te word nie.

Elke kothuis het slaapplek vir 4 tot 6 mense en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n leefarea met 'n kaggel en 'n groot braai-area buite. Die leefarea van elke kothuis is toegerus met 'n lugversorgingseenheid, maar neem asseblief kennis dat daar geen televisiestelle in die kothuise is nie.

Benut die geleentheid om liggaam en siel te verkwik in die rustige omgewing van die Klein Afrika-kothuise, met die strelende roepe van die altyd teenwoordige voëllewe. Klein Afrika Wegbreek het 'n swembad en speelpark vir die kinders om hulself te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 211 resensies vir Klein Afrika Wegbreek
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gesie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 211

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Afrika Wegbreek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NGVkMTA2LTBhMTgtNDk5OC04YTZlLWIxYzlkMDAyMTY3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 211 5 1 5 Buffelsdrif Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.509737448707 22.232237756252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang