Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Afrika Wegbreek

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Afrika Wegbreek is in die hartjie van die plaasgemeenskap van Schoemanshoekvallei in Oudtshoorn geleë, versteek tussen die voorheuwels van die historiese Swartberge.

Hierdie 4 selfsorgkothuise is op 'n kleinhoewe naby Oudtshoorn op pad na die Kango-grotte. Hoewel die kothuise naby genoeg aan die dorp is om vinnig winkel toe te kan gaan, bied dit steeds 'n ongestoorde en rustige atmosfeer.

Elke kothuis het slaapplek vir 4 tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, leefarea met kaggel en 'n groot buitebraai-area. Die leefarea beskik oor lugversorging, maar let asb. op dat daar geen TV is nie.

Gebruik die geleentheid om jou batterye te herlaai en rus vir jou siel te kry in hierdie pragtige Klein Afrika-kothuise met die getjirp van voëltjies in jou ore. Klein Afrika Wegbreek het 'n swembad en 'n speelpark vir kinders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 211 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Roelof A
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Baie lekker, geen probleme.
Mrt 2024
Erna V
Saam met vriende
5.0
Fantastiese, goed-toegeruste en mooi huisie. Lekker stoep en braaiplek. Ons het baie veilig gevoel as twee dames.
Mrt 2024
Janine F
Gesin met klein kinders
5.0
Saligheid vir jou siel. Stilte, beeldskone natuur en net saligheid vir jou siel! Kinders kan lekker swem en speel op 'n klimraam. En net die plaaslewe...
Sien meer
Mrt 2024
De Wet H
Saam met lewensmaat
5.0
Nog 'n wonderlike aand in Klein Afrika. Klein Afrika is die afgelope 3 jaar my 'go-to' verblyf in Oudtshoorn. Dit is 'n pragtige ligging met pragtige ...
Sien meer
Feb 2024
Chanel W
Gesin met klein kinders
5.0
Klein Afrika is die beste! Klein Afrika Wegbreek is absoluut die beste! Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Alles is perfek! Die diens is goed, die ...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gesie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 211

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Afrika Wegbreek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NGVkMTA2LTBhMTgtNDk5OC04YTZlLWIxYzlkMDAyMTY3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 211 5 1 5 Buffelsdrif Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.509737448707 22.232237756252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang