Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Akkerdraai Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Sidney B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Good value for money and pleasant surroundings and comfortable accommodation. Clean and comfortable. Good value for money and convenient to major roads. Staff were friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Good afternoon Sidney, Thank you so much for the beautiful review. It was such an honour for us to have had you at Klein Akkerdraai Lodge. You are always welcome. May you be blessed. Kindest regards, Martie

Frik O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker. Baie gasvry. Perfekte ligging. Verskriklike lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Goeiemiddag Frik, Baie dankie vd pragtige terugvoering. Jy is altyd welkom by Klein Akkerdraai Lodge Mooi dag Groete Martie

Johannes P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Vriendelik, pragtig, waarde vir geld. Trappe na die kamer was steiler as wat gekommunikeer is, maar andersins was dit 'n wonderlike ervaring, ongeag die erge storm wat in die dorp was. Mens het veilig gevoel. 'n Wonderlike gebou om in te oornag. Die kos en vriendelikheid van die werkers was baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Goeiemore Johannes, Ek vra groot onverskoning as die trappe bietjie styler was as verwag. Ek dink ons oorsig oor die trappe is dalk anders omdat ons dit baie sien en gebruik. Ek vra groot onverskoning vir enige ongerief. Is so bly julle het Klein Akkerdraai geniet. Julle is altyd welkom. 'n Geseende dag vir julle. Groete, Martie.

Anonieme gas
1 nag
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Hi Nico, Baie dankie vir die terugvoering. Dit is baie spesiaal. Jy is altyd welkom by Klein Akkerdraai Lodge. Geseende dag vir jou. Groete

Sharne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

'n Egte Kaapse plaaskuier. Klein Akkerdraai is vol geskiedenis wat 'n storie vertel van harde werk en Kaapse mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
What an awesome review. Thank you so much. It was such a honour to have had you stay at Klein Akkerdraai Lodge. You are always more than welcome at klein Akkerdraai Lodge. Please take good care of yourself. Stay healthy, Stay Blessed

Wessel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Oornag in heerlike, outydse plaashuis. Outydse, nostalgiese plaashuis met hout en duursame afwerkings. Heerlik gebly en smaakvolle ontbyt geniet. Goeie waarde en keuse vir oornag in die Stellenbosch omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak B
1 nag
3.8
Nov 2022

Baie gerieflike kamer met vriendelike ontvangs en 'n goed voorbereide ontbyt wat op tyd voorgesit was. Dit is 'n baie rustige omgewing. Ek het spesifiek gesoek na verblyf met goeie wifi-fasiliteit en dit is so geadverteer. Ek kon glad nie met die wifi konnekteer nie, baie swak sein en wisselvallig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Goeie middag Izak, Baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit. Ek het navraag gedoen rondom die Wi-Fi probleme wat jy gehad het . Telkom was besig in daai area om op die lyne te werk, en dit het die internet baie nadelig beinvloed vir die hele area vir meer as 2 weke. Ek vra onverskoning vir die ongerief wat jy gehad het met die Wi-Fi. 'n Mooi dag vir jou. Groete Martie

Samantha A
1 nag Besigheidsreis
3.8
Apr 2022

Klein Akkerdraai Lodge is vol geskiedenis, 'n baie interessante woning. Ek was baie vriendelik ontvang, en het 'n rustige verblyf geniet. Kontak selnommer wat aan my gestuur was, bestaan nie meer nie. WiFi was eers die oggend beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marna V
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Feb 2022

Oorhoofs was dit lekker. Die kamer was in orde en die ontbyt lekker. Ons was net teleurgesteld dat daar slegs 'n waaier in die kamer was en nie 'n aircon nie. Die advertensie het genoem daar is lugversorging en ek vind dit ietwat misleidend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Martie
Klein Akkerdraai Lodge
Goeie middag Marna, Baie dankie v jou terugvoering. Dit is v ons baie belangrik om te weet hoe ons gaste se verblyf was. Baie dankie dat jy genoem het vd lug verkoeler. Ek gaan verseker daarop ingaan. Ons wil glad nie he ons gaste moet onder 'n wan indruk wees aangaande Klein Akkerdraai Lodge se inligting nie. Ek sal dadelik vra dat dit reggestel word. Baie dankie Mooi dag Groete Martie

Tiaan L
Kort verblyf
1.6
Jun 2022

Pateties. Ek het versoek in gesit dat ek my ontbyt geld terug kry asook die ekstra dag wat ek daar sou gebly het. Tot dusver het ek geen terugvoering gekry nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annandale-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dbda7bd3075b9570ac875e5c19c37521de96c12e8817c441167504b18deefa1ee58c9d76848ed0bcc6698d1391655c3465d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Annandale Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.996989352526 18.830127025795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang