Klein Akkerdraai Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Sidney B - Sep 2024
Algehele gradering
Good value for money and pleasant surroundings and comfortable accommodation.
Klein Akkerdraai Lodge se terugvoer
Good afternoon Sidney,
Thank you so much for the beautiful review.
It was such an honour for us to have had you at Klein Akkerdraai Lodge.
You are always welcome.
May you be blessed.
Kindest regards,
Martie
Frik O - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Baie gasvry. Perfekte ligging.
Klein Akkerdraai Lodge se terugvoer
Goeiemiddag Frik,
Baie dankie vd pragtige terugvoering.
Jy is altyd welkom by Klein Akkerdraai Lodge
Mooi dag
Groete
Martie
Johannes P - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelik, pragtig, waarde vir geld.
Klein Akkerdraai Lodge se terugvoer
Goeiemore Johannes,
Ek vra groot onverskoning as die trappe bietjie styler was as verwag. Ek dink ons oorsig oor die trappe is dalk anders omdat ons dit baie sien en gebruik.
Ek vra groot onverskoning vir enige ongerief.
Is so bly julle het Klein Akkerdraai geniet. Julle is altyd welkom.
'n Geseende dag vir julle.
Groete,
Martie.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Sharne V - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Egte Kaapse plaaskuier.
Klein Akkerdraai Lodge se terugvoer
What an awesome review.
Thank you so much.
It was such a honour to have had you stay at Klein Akkerdraai Lodge.
You are always more than welcome at klein Akkerdraai Lodge.
Please take good care of yourself.
Stay healthy, Stay Blessed
Wessel B - Sep 2022
Algehele gradering
Oornag in heerlike, outydse plaashuis.
Izak B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer met vriendelike ontvangs en 'n goed voorbereide ontbyt wat op tyd voorgesit was. Dit is 'n baie rustige omgewing.
Klein Akkerdraai Lodge se terugvoer
Goeie middag Izak,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ek waardeer dit.
Ek het navraag gedoen rondom die Wi-Fi probleme wat jy gehad het .
Telkom was besig in daai area om op die lyne te werk, en dit het die internet baie nadelig beinvloed vir die hele area vir meer as 2 weke.
Ek vra onverskoning vir die ongerief wat jy gehad het met die Wi-Fi.
'n Mooi dag vir jou.
Groete
Martie
Samantha A - Apr 2022
Algehele gradering
Klein Akkerdraai Lodge is vol geskiedenis, 'n baie interessante woning. Ek was baie vriendelik ontvang, en het 'n rustige verblyf geniet.
Marna V - Feb 2022
Algehele gradering
Oorhoofs was dit lekker.
Klein Akkerdraai Lodge se terugvoer
Goeie middag Marna,
Baie dankie v jou terugvoering.
Dit is v ons baie belangrik om te weet hoe ons gaste se verblyf was.
Baie dankie dat jy genoem het vd lug verkoeler. Ek gaan verseker daarop ingaan.
Ons wil glad nie he ons gaste moet onder 'n wan indruk wees aangaande Klein Akkerdraai Lodge se inligting nie.
Ek sal dadelik vra dat dit reggestel word.
Baie dankie
Mooi dag
Groete
Martie
Tiaan L - Jun 2022
Algehele gradering
Pateties.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Annandale-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang