Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Akkerdraai Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir Klein Akkerdraai Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Sidney B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney B

Good value for money and pleasant surroundings and comfortable accommodation.

Clean and comfortable. Good value for money and convenient to major roads. Staff were friendly and accommodating.

Klein Akkerdraai Lodge se terugvoer

Good afternoon Sidney,

Thank you so much for the beautiful review.

It was such an honour for us to have had you at Klein Akkerdraai Lodge.

You are always welcome.

May you be blessed.

Kindest regards,
Martie

Klein Akkerdraai Lodge
Frik O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik O

Baie lekker. Baie gasvry. Perfekte ligging.

Verskriklike lekker plek.

Klein Akkerdraai Lodge se terugvoer

Goeiemiddag Frik,

Baie dankie vd pragtige terugvoering.

Jy is altyd welkom by Klein Akkerdraai Lodge

Mooi dag
Groete
Martie

Klein Akkerdraai Lodge
Johannes P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes P

Vriendelik, pragtig, waarde vir geld.

Trappe na die kamer was steiler as wat gekommunikeer is, maar andersins was dit 'n wonderlike ervaring, ongeag die erge storm wat in die dorp was. Mens het veilig gevoel. 'n Wonderlike gebou om in te oornag. Die kos en vriendelikheid van die werkers was baie waardeer.

Klein Akkerdraai Lodge se terugvoer

Goeiemore Johannes,

Ek vra groot onverskoning as die trappe bietjie styler was as verwag. Ek dink ons oorsig oor die trappe is dalk anders omdat ons dit baie sien en gebruik.

Ek vra groot onverskoning vir enige ongerief.

Is so bly julle het Klein Akkerdraai geniet. Julle is altyd welkom.

'n Geseende dag vir julle.

Groete,
Martie.

Klein Akkerdraai Lodge
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sharne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne V

'n Egte Kaapse plaaskuier.

Klein Akkerdraai is vol geskiedenis wat 'n storie vertel van harde werk en Kaapse mense.

Klein Akkerdraai Lodge se terugvoer


What an awesome review.

Thank you so much.

It was such a honour to have had you stay at Klein Akkerdraai Lodge.

You are always more than welcome at klein Akkerdraai Lodge.

Please take good care of yourself.

Stay healthy, Stay Blessed

Klein Akkerdraai Lodge
Wessel B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B

Oornag in heerlike, outydse plaashuis.

Outydse, nostalgiese plaashuis met hout en duursame afwerkings. Heerlik gebly en smaakvolle ontbyt geniet. Goeie waarde en keuse vir oornag in die Stellenbosch omgewing.

Izak B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Izak B

Baie gerieflike kamer met vriendelike ontvangs en 'n goed voorbereide ontbyt wat op tyd voorgesit was. Dit is 'n baie rustige omgewing.

Ek het spesifiek gesoek na verblyf met goeie wifi-fasiliteit en dit is so geadverteer. Ek kon glad nie met die wifi konnekteer nie, baie swak sein en wisselvallig.

Klein Akkerdraai Lodge se terugvoer

Goeie middag Izak,

Baie dankie vir jou terugvoering.

Ek waardeer dit.

Ek het navraag gedoen rondom die Wi-Fi probleme wat jy gehad het .

Telkom was besig in daai area om op die lyne te werk, en dit het die internet baie nadelig beinvloed vir die hele area vir meer as 2 weke.

Ek vra onverskoning vir die ongerief wat jy gehad het met die Wi-Fi.

'n Mooi dag vir jou.

Groete
Martie

Klein Akkerdraai Lodge
Samantha A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha A

Klein Akkerdraai Lodge is vol geskiedenis, 'n baie interessante woning. Ek was baie vriendelik ontvang, en het 'n rustige verblyf geniet.

Kontak selnommer wat aan my gestuur was, bestaan nie meer nie. WiFi was eers die oggend beskikbaar.

Marna V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marna V

Oorhoofs was dit lekker.

Die kamer was in orde en die ontbyt lekker. Ons was net teleurgesteld dat daar slegs 'n waaier in die kamer was en nie 'n aircon nie. Die advertensie het genoem daar is lugversorging en ek vind dit ietwat misleidend.

Klein Akkerdraai Lodge se terugvoer

Goeie middag Marna,
Baie dankie v jou terugvoering.
Dit is v ons baie belangrik om te weet hoe ons gaste se verblyf was.
Baie dankie dat jy genoem het vd lug verkoeler. Ek gaan verseker daarop ingaan.
Ons wil glad nie he ons gaste moet onder 'n wan indruk wees aangaande Klein Akkerdraai Lodge se inligting nie.
Ek sal dadelik vra dat dit reggestel word.
Baie dankie
Mooi dag
Groete
Martie

Klein Akkerdraai Lodge
Tiaan L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tiaan L

Pateties.

Ek het versoek in gesit dat ek my ontbyt geld terug kry asook die ekstra dag wat ek daar sou gebly het. Tot dusver het ek geen terugvoering gekry nie.

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annandale-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dbda7bd3075b9570ac875e5c19c37521de96c12e8817c441167504b18deefa1ee58c9d76848ed0bcc6698d1391655c3465d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Annandale Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.996989352526 18.830127025795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang