Klein Boschkloof
Beskrywing
Waenhuis beskik oor 2 eenhede: Waenhuis I en Waenhuis II wat die verbind is nie. Waenhuis I is 'n oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuisie, lugversorging en 'n leefarea met 'n etenstafel en sitkamermeubels met 'n TV. Gaste het toegang tot braaigeriewe. Waenhuis II is net 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders van 18 maande en jonger bly gratis.
Kredietkaartgeriewe is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die perdestal was opgeknap tot 'n ou Kaaps-Hollandse-chalet. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat ekstra lank is, 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n wasmasjien, lugversorging, leefarea met 'n kaggel en 'n eetkamer. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Huisreëls
Kinders van 18 maande en jonger bly gratis.
Kredietkaartgeriewe is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Di eenheid het 'n koningingrootte-bed wat ekstra lank is, 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n vuurherd, skottelgoedwasser, wasmasjien, lugversorging, leefarea met 'n kaggel, sitarea met 'n etenstafel en 'n TV. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Kinders van 18 maande en jonger bly gratis.
Kredietkaartgeriewe is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang