Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Boschkloof

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Eleanore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 124 resensies vir Klein Boschkloof
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anton S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Uitstekend.

Dit is ons 2de besoek daar. Sal dit weer besoek en sal enige persoon aanbeveel om daar te bly.

Daan G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan G

Bly op 'n plaas in 'n lemoenboord!

Ons het in Die Stal op Kleinbos Kloof gebly. Dit is 'n pragtige plek en goed toegerus. Dit was bitter koud en die kaggel en lugversorger in die kamer het baie bygedra om heerlik te kan bly. Daar is 'n swembad vir die warm maande. Dit is 'n lieflike ervaring om in 'n boord vol lemoene te bly!

Elizabeth H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H

Beautifully restored and well-equipped period home in serene environment.

Beautiful home that was lovingly restored by its late owner, the renowned architect Gilbert Colyn and his charming wife Eleanor. The home is very welcoming and clean, beautifully furnished and fully equipped with everything that one could possibly need for self-catering. The information booklet provided lots of information about the town and surroundings and it was particularly interesting to read about the history and restoration of the various buildings on the property. The property is located in the middle of an orange grove and the lovely aroma of orange blossoms permeates the air and provides a very restful atmosphere. The hostess, Eleanor, is a charming lady. She was extremely helpful and very understanding when I had a mishap. Apart from welcoming us upon arrival, she even offered to make a restaurant booking for us. It was wonderful staying here and I can certainly recommend it very highly to single travellers and families alike. Remember to ask about the lovely condiments and jams that are prepared from the fruits grown on the property and are for sale at very reasonable prices.

Ian M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M

Comfortable and quiet.

Lovely old cottages, very comfortably furnished. Dense citrus plantations all round, obscuring the view; however, and some way out of town on a good gravel road. Property for sale at the time of our visit in April 2024.

Teresa C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa C

As above.

We enjoyed our stay, it is a beautiful old house, the walls are thick so in winter it can be chilly.

Elise L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elise L

It was quite okay.

It was okay for one night.

Paul S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul S

Baie rustig en ruim verblyf.

Was baie lekker, net ver uit die dorp op 'n grondpad.

David V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Beautiful and serene.

Klein Boschkloof is beautiful, set in the midst of orange groves. The rooms are very large and comfortably furnished. We would definitely stay longer next time.

Jan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Ook die heerlikste soet citrus gekoop, awesome.

Die stal se geskiedenis is interessant.

Su-marie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-marie P

Stilte, rustigheid en kwaliteit familietyd!

Klein Boschkloof het ons verwagtinge oortref! Die omgewing bied vele buitelug-aktiwiteite. Die Stal waarin ons oornag het, was cozy en was baie goed uitgerig met die nodige toerusting. Sal beslis weer 'n draai kom maak daar by julle.

Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Absolute fantastiese ligging en waarde vir geld!

Die netheid en skoonheid van ons eenheid was absoluut perfek, en die klein detail waarmee als uiteengesit word, is besonders!. Dit is die klein dinge wat tel!

Corina L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina L

Lieflike plek, baie skoon en netjies!

Heerlik daar gebly.

Martin S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Lekker gebly.

Alles was soos op die webtuiste.

Jan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Aangenaam en gesellig.

Baie netjies, goed toegeruste verblyf in 'n rustige plaasomgewing. Nie so ver uit die dorp nie en die grondpad was goed.

Randall F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall F

Lovely accommodation.

The accommodation was really beautiful and had so much character. The gravel road was a bit rough as we were not in a larger car.

Elmien T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien T

Prag-omewing!

Die huisie waarin ons was, soos ook die ander op die perseel, is 'n lieflik gerestoureerde Kaaps-Hollandse gebou. Die meubels is stylvol en smaakvol; ons het die warmwatersakke waardeer, want dit was baie koud. Alles was pynlik netjies en skoon, en ingerig vir gerief. Die waterbesparende stort was nogal 'n uitdaging, maar ons besef dis nodig.

Ronel S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Lovely peaceful farm stay.

The unit was nice and spacious. The complimentary oranges from the surrounding grove was a lovely treat. The lights were very dim and the towels are old and very hard and need to be replaced.

Anneke M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke M

Baie goed toegeruste eenheid. Netjies en skoon.

Beddens kort aandag, baie sag. Dame het ook ons hout vergeet, maar sy het om verskoning kom vra. Verder baie lekker.

Ansie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie D

Baie mooi en netjies.

Baie mooi, netjies en ruim.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Cornelus T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelus T

Quiet surrounding.

Well equipped facilities, with power back-up during rolling blackouts, just a pity air-conditioning is not available during winter. Entrance to premises is problematic as you need to stop in main public road as you unlock gate to enter facility.

Hilgard M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilgard M

Fantasties.

Heerlik gebly tussen die wingerde. Mooi area met goeie weer.

Simone H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone H

Pragtige plek, baie gerieflik en uniek.

Die webstuiste se GPS-koördinate vir hierdie plek is verkeerd.

Anel G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel G

Uistekend, sal enige tyd weer besoek.

Die eienaar is baie behulpsaam en doen so baie moeite. Al die klein ekstra goedjies in die chalets maak dit soos huis voel. Die uitsig is net ongelooflik en die rustigheid laat mens regtig afskakel en ontspan. Sal definitief enige tyd weer gaan.

Gherda F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gherda F

Idillies.

Netjies, skoon en kreatief. Heerlik gebly. Die aanduidings om daar uit te kom is verwarrend, veral as mens nie van die Kaap se rigting af kom nie.

Johan K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Ontspanne en rustig.

Pragtige plek tussen die berge en klowe, asook die lemoenboorde. Die 9 km-grondpad was 'n fees, selfs na 'n goeie reën was die pad 'n fees om te ry.

Andrew E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew E

Charming cottage in a delightful setting.

Very helpful people, but not intrusive in any way. Beautiful place.

Gerhard K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

We enjoyed our stay. Will definitely visit again.

It is a beautiful place between the orchards. Very friendly host.

Kim H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H

Clanwilliam stay.

Peaceful and well equipped chalet.

Hannetjie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie P

Rustige kuier in baie mooi omgewing.

Plaaskuier in keurige en ruim eenhede met gemaklike selfsorg. Gasvrou uiters hulpvaardig en vriendelik. Baie mooi omgewing.

Nicola H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H

Pragtige plek.

Rustige kuier in 'n plek vol geskiedenis.

Rene C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C

Fantasties.

Baie lekker gebly. Swembad is fantasties. Verblyf was ook goed.

Nadia P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P

Pragtig, vir vakansie!

Dierbare, pragtige plek en ek sou dit enige tyd aanbeveel vir 'n rustige wegbreek en as jy van die 'grid' af wil verdwyn. Werk net nie so lekker vir sakereis as jy ongelukkig moet werk nie. Geen opvangs, waarvan ons nie bewus was nie. Chalets is verskriklik mooi ingerig en die omgewing is werklik mooi.

Klein Boschkloof se terugvoer

Beste Nadia,
Baie dankie vir die mooi woorde oor ons akkommodasie.
As jy die ons Voorwaardes en Bepalings wat ek op 12 September aan jou afgestuur het gelees het, sou jy in paragraaf 3.15 gesien het dat ons meld dat daar nie selfoonontvangs by Klein Boschkloof is nie, maar dat tegnologie wel sodanig gevorder het dat volle selfoonontvangs via WiFi verkry kan word mits jou selfoonverskaffer Vodacom of Cell C is.

Ek wil julle nietemin bedank dat julle van ons fasiliteite gebruik gemaak het.

Eleanore Colyn

Klein Boschkloof
Iris V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Iris V

Lekker blyplek.

Alles was baie goed.

Michael K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael K

Absolute farm stay bliss.

If you want quite and off the every day grid, then this is the place, no reception but WIFI is available, no traffic and no lights makes this for perfect getaway.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Brian C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian C

Beautiful, comfortable and peaceful.

We spent a few days over Christmas in the Waenhuis. A wonderful place!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig, gerieflik en rustig.

Ons het 'n paar dae oor Kersfees by Waenhuiskrans spandeer. 'n Wonderlike plek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chris P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Excellent.

Very welcoming, friendly and value for money.

Ilse B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Was heerlik gewees.

Pragtige plek, dit was heerlik gewees.

Gabriele C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriele C

Pure relaxation.

We really enjoyed our stay - a green oasis, perfect to switch off and recharge. We'll definitely be back - also for the delicious onion and grape jam.

Jani L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani L

Fantasties

Die plek is pragtig tussen die boorde en is goed toegerus.

Elna C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna C

Heerlik rustig tussen die lemoenboorde.

Dit was baie aangename verblyf. Daar is baie moeite gedoen met skoonmaak van die chalet. Heerlik om na elke dag se blommekyk behaaglik by kaggel op te krul. Net jammer die keuses van TV-kanale is regtig nie goed nie.

Natascha V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha V

Die ligging is pragtig. Ons is baie vriendelik ontvang en het onmiddelik tuis gevoel.

Die gastehuis-eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Baie mooi gerestoureerde huis met lekker kaggel en vuurmaakhout vir die koue winteraande. Ons sal beslis weer hier kom kuier! Baie dankie vir die gasvryheid.

Michiel M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel M

Die omgewing is baie mooi en alles is baie goed georganiseerd.

Alles is blink skoon end alles wat jy dink jy kan nodig hê is daar en beskikbaar. Heerlik gekuier.

John H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Lovely, peaceful, secluded.

Spent one night while on a trip to see the flowers. Congratulations to Ellenore on an extremely well appointed and clean establishment surrounded by orange trees. Catered for everyone's needs. We felt very privileged to stay there.

Heather W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heather W

A wonderful mini-break for two!

The cottage was a delight. It really is a special place in amongst the orange trees and the variety of birds was astounding. We had a choice of two "stoep-sits" with a sunny side and a cool side. The lounge was comfortable and although we understand the need for extra sleeping space, we felt the two bedsitters were out of sync with the other decor (just personal taste). Everything was provided for and we felt special. Thank you Eleanor for the juicy oranges and for the lovely hand soap and lotion.

Jan R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R

Ideale wegbreek uit stad se lawaai.

Plaas atmosfeer met privaatheid.

Anja W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anja W

A nice place to rest.

It's a very quiet and calm place to rest. The gravel road was unexpected and is not ideal for a small car.

Antoinette R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R

Exceptional, cozy, unique!

Brilliant location, wonderful home from home in a characterful historic house with all amenities included. Hostess, Elenore great and knowledgeable regarding the need of guests, will be back and back!

Renatha G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renatha G

Die wonderlike geur van die lemoenbloeisels en omgewing is salf vir die siel.

Die plaas is pragtig geleë buite die dorp. Rustigheid omvou jou en die reuk van die bloeisels bedwelm jou. Die chalet is goed en luuks toegerus. Dankie ook vir die vars lemoene as geskenkie, baie bedagsaam. Bed is heerlik en daar is hope spasie om jou goed te kan neersit sonder om oor dit te val. Die stilte en donkeraand sorg vir ‘n kwaliteit nagrus, geen verkeer of straatligte wat pla nie. Diens was goed (nie dat enige diens nodig is nie). Klein bietjie onduidelike instruksies oor hoe om daar te kom - enigste negatiewe opmerking.

Rose S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose S

Comfortable, well-appointed cottage.

Beautiful setting in citrus orchards!

Ronelle R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle R

Baie lekker.

Pragtige verblyf van hoë gehalte. Vriendelike ontvangs. Sal aanbeveel.

Susan S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Heerlik gebly. Luukse akkommodasie.

Ons is hartlik ontvang en Eleanor het uit haar pad gegaan om die WiFi vir ons uit te sorteer. Die chalets is stylvol en goed ingerig met alles wat mens benodig selfs 'n wasmasjien. Ons sal Klein Boschkloof beslis by almal aanbeveel en sonder twyfel weer daar gaan bly.

Diane B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B

Very well equipped chalet in a beautiful location.

The chalet is about 20 minutes away from Clanwilliam, so you can enjoy a real farm experience. The hostess gave us oranges and other fruit from the farm. The Boskloof was also in full spring flower mode and was quite beautiful. The chalet had all utensils and everything needed for a great stay. There is also a swimming pool there for the hot summer days. Nice braai facilities at all chalets.

Lauren H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H

Relaxation and serenity.

The accommodation was absolutely lovely. It was nestled in a perfect getaway setting. The rooms were very large and the outdoor area was fantastic and peaceful. The best spot was relaxing at the pool.

Adrian T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian T

Very comfortable and private cottages on an orange farm.

We were able to be upgraded to a larger cottage which was really special for our group as we could enjoy a more spacious place. All cottages are well decorated and have everything you need. Really enjoyed the stay.

Willie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

'n Vars ervaring in Clanwilliam.

Die ligging is besonder in die vallei, tussen die boorde. Die wooneenhede mooi en gerieflik.

Michael J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Het daar tuisgegaan om na die blomme te gaan kyk. Het dus nie WiFi of kantoorgeriewe gebruik of gevra nie. Was baie beïndruk met die ongelooflike netheid van die plek. Dit was 'n ou waenhuis wat pragtig gerestoureer was en sommer daardie vakansiegevoel vir mens gegee het. Sal graag weer daarheen wil gaan.

Volgende keer as ons gaan sal ek die aangrensende akkommodasie aanvra aangesien daar 'n heerlike kaggel in die chalet is waar gaste kan vuurmaak. Ons was juis in sneeutyd daar en so 'n vuur sou natuurlik net die ding gedoen het. Nogtans was daar wel elektriese verwarming en dus was die koue nie problematies nie. 'n Pragtige rustige landelike omgewing op 'n lemoenplaas. Het dit ongelooflik geniet en kan met vrymoedigheid aanbeveel. O ja, daar is ook tuisgemaakte lemoenprodukte te koop wat 'n aanwins was.

Liza H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza H

Baie gemaklike, netjiese plaasblyplek.

Baie gemaklike spasie, goed ingerig. Goeie ligging vir blommekyk, asook rus en vrede.

Marinda B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda B

Fantastiese wegbreek met familie.

Het die naweek gaan kuier saam met my familie en kleinkinders. Wat ’n fantastiese wegbreek. Die chalets was netjies, skoon en het alles gehad wat ons wou gehad het. Heerlike stil atmosfeer met net die voëls wat jy hoor. Eleanore was baie bedagsaam en het kom inloer om te hoor of ons enige iets benodig. ’n Naweek is definitief te kort om alles in te neem. Sal definitief weer teurgaan.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Gerieflike plaasverblyf met ‘n uitstekende ligging.

Ons gesin van 4 het heerlik gebly by Klein Boschkloof. Dit is pragtige gerestoureerde eenhede, wat baie skoon en netjies is met baie goeie diens. Dit is naby verskeie voetslaanroetes in die Cederberge. Ons sal graag weer daar gaan bly!

Nico V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Klein Boschkloof is 'n plek waar mens na liggaam en siel verkwik kan word.

Om in die omgewing van die Cederberg te gaan uitspan, is op sigself 'n wonderlike ervaring. Klein Boschkloof is dan net die kersie op die koek. Dit is een van die mooiste selfsorg-eenhede waar ons nog was! Ons het in die Ou Huis gebly - 'n stokou woning wat met sorg gerestoureer is sodat daar baie van die oorspronklike karakter behoue gebly het. Desondanks het dit al die geriewe wat mens van 'n selfsorg-eenheid verwag. Klein Boschkloof is 'n juweel. Ons sal graag weer daarheen wil gaan!

Gerard S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard S

Die verblyf was baie aangenaam en die cottage was in een woord pragtig.

Baie goeie ligging naby die lemoenbome. Pragtig! Die cottage is 'n pragtig gerestoureerde stal met pragtige meubels. Dit was heerlike verblyf! Hostess het ons verwelkom toe ons arriveer.

Allison G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison G

Wat 'n wonderlike ervaring.

Klein Boschkloof het my beslis beïndruk. So 'n rustige en pragtige stukkie paradys. Huis was perfek. Kinders het die swembad geniet. Sal beslis weer gaan. Ontvangs was goed.

Pax V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pax V

Beautifully renovated chalets.

The guest chalets are spacious, renovated in style and comfortable. Internet is very good, cell phone connection (including SMS) is fairly absent. The surrounding garden and orchids add to the beauty.

Klein Boschkloof se terugvoer

Dear Pax. Thank you for your kind compliments on our accommodation and other facilities. With regard to cell phone services, we have, by chance, discovered that both Vodacom and CellC offer a full cell phone service via wifi, you only need to activate the Wi-Fi calling service on your phone. Other than that, all our guests, especially the ones from abroad, prefer to make phone calls via WhatsApp or Google Messenger and we have thus far had no problems in that regard.

Eleanore Colyn

Klein Boschkloof
Deborah E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Deborah E

Annoying stay.

Payment for the balance was demanded in cash (no credit card facility) and was a huge inconvenience. I was made to feel I was doing the inconveniencing. Many rules and regulations also did not make for a relaxing stay. The charge was high for mediocre accommodation.

Amanda J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J

Absoluut fantastiese chalet!

Heerlike nostalgiese huis vol oorspronklike outydse weelde met al die moderne geriewe wat mens nodig het vir 'n heerlike rus-vakansie. Eleanor is baie gasvry en het persoonlik gehelp met alle navrae wat ons gehad het.

Catherine V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine V

'n Baie besonderse plek waar mens heerlik kan ontspan in 'n gerestoureerde historiese huisie.

Ons was verras met die mooi omgewing. Ons het 'n pragtige plekkie ontdek en sal graag weer soontoe wil gaan.

Melanie C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C

Was heerlik rustig, beslis me time.

Dit was 'n heerlik wegbreek van die stad. Dit is goed vir die siel om daar te rus. 'n Boek is 'n moet, vir heerlik lees in die netjiese en skoon blyplek. Baie dankie dat ons daarin kon deel.

Annelie P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P

Fantasties!

Ons het heerlik gebly. Die diens was baie vriendelik en hulle het ons baie welkom laat voel. Pragtige plek. Ons kon van die vars lemoene en nartjies koop wat aan die bome hang.

Natalie J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie J

Relaxing and cosy.

Enjoyed the break away, really felt separated from city life. The fireplace gave a cosy atmosphere and enjoyed the braai inside. The privacy was awesome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannend en snoesig.

Het die wegbreek geniet, regtig verwyderd van die stadslewe gevoel. Die kaggel het 'n snoesige atmosfeer geskep en het die binnebraai geniet. Die privaatheid is fantasties.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Roelien B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B

Rus en vrede.

Rus en vrede met die mooiste ligging tussen vrugteboorde.

Chris V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Lovely little house in a beautiful area!

There are four accommodations available, all four lovely. We stayed in the "ou huis", which indeed is very old and nicely restored. A bit dark inside but that's part of staying in an old farm. Kitchen is very nicely equipped, with dishwasher and washing machine. There is a lovely garden with private braai area behind the house. In the area there's plenty opportunity to hike, bike (if you bring your own), and other activities.

Cobus C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C

Baie stil en rustig tussen die lemoenboord met duifies wat koer.

Dit was werklik 'n aangename 3 dae wat ons by Kleinboschkloof deurgebring het Nuwejaar 2017/2018. Skoon braaigeriewe. Elke eenheid het sy eie privaat braaiplek. Sentraal geleë om die Cederberge en dele van die Weskus te verken. Gebrek aan selfoon-ontvangs het dit eintlik rustiger gemaak. Inligtingsbrosjures in die eenheid het baie gehelp aangesien die toeristekantoor op Clanwilliam toe was tydens ons besoek. Ek was veral beïndruk met die omgewingsbewustheid, bv. waterbesparing en herwinning van glas en plastiek.

Valerie P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie P

Baie goeie diens.

Ons kan Klein Boschkloof hoogs aanbeveel.

Melissa S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Lovely, but isolated.

Beautiful location, but be prepared for an 8 km drive on the dirt road and no cell service! We wanted a get away, and it just that. Stunning setting, and we took the most beautiful starry night photos.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig, maar geïsoleerd.

Pragtige ligging, maar wees voorbereid vir 'n 8 km-rit op die grondpad en geen selfoon nie! Ons wou wegbreek, en het. Pragtige omgewing, en ons het die mooiste foto's van die sterre geneem.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Abram S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abram S

Baie aangenaam en rustig.

Baie mooi landelike atmosfeer. Mooi outydse karakter en netjies ingerig.

Adrian K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian K

Very cosy, loved the ambience.

Chalets are great, did not like the showers head, very weak. The TV needed a pin number, could not watch anything.

Klein Boschkloof se terugvoer

Dear Adrian,
Apologies with regard to the TV, we were not aware that some unthinking guest had installed a safety code. We were only made aware of it when the next guests arrived and reported it to us. With regard to the shower head, I need to draw your attention to the fact that we are trying very hard to save water. With the Clanwilliam Dam's volume dropping to a mere 4.7% earlier this year you have to understand that our water supplies are under threat and that all of us have to save water. The water saving shower heads were given to us by the Western Cape's marketing organization, Wesgro, with the request to have them installed.
Regards,
Eleanore Colyn

Klein Boschkloof
Michael H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H

The call of the many birds and fragrance of orange blossoms, comfortable accommodation made for a delightful few days.

We stayed in “Die Stal”. The unit is comfortably furnished with ball and claw imbuing pieces. We used the fireplace in the evenings. Enjoyed our stay very much.

Heinrich S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S

Gemaklik en tuis tussen boorde en berge.

Sal enige natuurliefhebber aanbeveel. Wees net bereid om grondpad te ry. Kothuise is goed versorg en netjies met moderne aspekte. Daar is geen selfoonsein tussen berge nie so bery jou voor om afgesny te wees van internet ensomeer op selfoon.

Barbara L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara L

Problems with water pressure.

Stayed for 4 nights, no water pressure, unable to take a shower for two days until problem sorted, owner not very helpful. Other wise accommodation was very good and comfortable except bathroom was freezing, no heating, needs sorting.

Giselle C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giselle C

Enchanting orange farm.

Enchanting, friendly and peaceful. Great value for money.

Cornelia Elizabeth K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia Elizabeth K

Elke oomblik sal onthou word.

Dit was alles wat ek wou gehad het. Afsondering, natuur, heerlike geure van die bome se bloeisels, pragtige gesang van voëls, gasvryheid van die eienares en luukse bederf.

Corrie Z - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie Z

Fantasties 11 uit 10.

Vriendelike diens, baie mooi verblyf. Baie gerieflik. Pragtige omgewing. Alles was puik versorg.

Magdaleine R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleine R

We were 13 days in Paradijs!

Prachtige huizen,heerlijk zwembad,geweldig personeel,keuke eigenaars,en zeer veilig!

Louise S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Heerlike rustige pit-stop.

Sien die sterre.

Mitchell G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mitchell G

Peaceful, beautiful, but icy cold.

We had a good rest. The accommodation was good.

Nerine D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nerine D

Baie mooi en rustig.

Goed geleë. Baie mooi en rustig. Daar is 'n 8 km grondpad na die bestemming. Ek dink dit moes duidelik gesê word. Andersins uitstekend.

Nick & Corrie P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick & Corrie P

Daar is nie woorde om die asemrowende plek te beskryf nie, net fantasties.

Pragtig tussen die klowe word jy omhels met lemoenboorde. Smaakvol toegerus voorwaar in moet bly tuiste. Werklik fantasties.

Annatjie B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B

Die mees rustige tuiste vanaf stadsgewoel.

Baie goeie diens asook 'n baie netjiese oornaggerief wat ek ten sterkste kan aanbeveel.

Klein Boschkloof se terugvoer

Baie dankie Annatjie - ons probeer die stilte vir veral die stadsjapie bewaar en glo ons slaag tog daarin.

Eleanore

Klein Boschkloof
Yvonne B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne B

Beautiful, safe location amongst orange trees. Very peaceful.The one bedroom chalet was a bit small, but perfect for a short stay.

The chalets are situated 9 km from the town on a good dirt road. They are set amongst the orange trees, with lovely views of the surrounding mountains. Our particular chalet was well equipped, but it consisted of only one room with a rattan blind screening off the small bedroom area. It has a very nice bathroom with bath and a shower. The chalet was cool, due to the very thick walls but we did find it rather dark inside. Eleonore kindly brought in a better lamp for the lounge. The chalet has a lovely private braai area outside with a table and chairs, all surrounded by orange trees.

Mariette O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O

Beautiful quiet area outside of Clanwilliam.

Lovely interior and spotless clean. Really enjoyed it. The host, Eleanor, took extra care to get my purse (which I have forgotten) back to me. Thank you!

Kobie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie S

Pragtige omgewing en wonderlike verblyf!

Die lieflike selfsorg-eenheid skep 'n heerlike atmosfeer in die middel van die sitrusboord. Alles is baie gerieflik en snoesig. Baie goed toegerus met aandag gegee aan fyner details. Die omgewing en veldblomme is pragtig. Gasvrou is op die bol met inligting oor wat gebeur in die omgewing.

Clarissa V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa V

Heerlik en ontspanne.

Dit was baie aangenaam en skoon.

Cobus B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Ongelooflik mooi.

Die outydse huisies is pragtig gerestoureer en die uitsig vanaf die plaas is asemrowend. Die 9 km grondpad is beslis die moeite werd om te ry. Dit is stil en rustig en kos vir die siel. Ek sal beslis weer hier gaan oornag.

Joan A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan A

It is a beautiful place, well equipped and peaceful.

Klein Boschkloof Chalets is a beautiful area to go and rest and just enjoy the countryside. The chalet itself was very well equipped and extremely neat and tidy. Everything was just the best. Will really recommend them. Thank you for your kindness and hospitality with our stay.

Philip H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip H

Rustig en mooi.

Regtige mooi kleinhoewe. Neutebome, druiwe en vrugteboorde verskaf groen en koelte in die droë en warm vallei. Lekker klim by die koppie op en Krakadauw se staproete is ook naby gewees om bietjie uit en in die natuur te kom. Die lekker swem en lê in die skaduwee op die gras onder die bome na die tyd om af te koel was great. Sal weer teruggaan vir seker.

Philip Drost H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip Drost H

Heerlijke plek tussen de sinaasappels!

Wij verbleven in de fraai verbouwde stal, een origineel Kaaps huis tussen de sinaasappelbomen, die helemaal vol hingen toen wij er waren (September 2016). Open haard, eigen keukentje. De vallei is erg rustig en biedt op een kilometer lopen toegang tot een prachtig pad de bergen in. Al met al een heel fijn verblijf!

Piet L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet L

Heerlik en ontspannend

Het slegs een aand oorgeslaap, so kan nie regtig 'n oordeel fel nie.

Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Naomi K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi K

Ons het ons verblyf terdee geniet.

Klein Boschkloof is 'n fantastiese plek. Dis 'n oase in die Sederberge. Fantastiese ligging. Eleanore Colyn is baie vriendelik en behulpsaam.

Adel D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel D

Absoluut heerlik tussen die lemoenboorde.

Ons het heerlik by Klein Boschkloof Chalets gebly. Die gasvrou was baie gaaf en behulpsaam. Chalets baie privaat. Verblyf gerieflik en skoon en heerlik ruim. Die lemoenbloeisels is 'n fees vir die oog en reuksintuig. Ek sal die veilige verblyf vir almal aanbeveel en ons sal definitief weer soontoe gaan. Die braai-lapa was so mooi dat ons ook vir ons een gaan bou. Die chalet is met alles onder die son toegerus, jy hoef net jou voedsel en klere saam te neem. Dankie Klein Boschkloof, ons kom weer. En LekkeSlaap is bo-aan ons keuse-lys. Vriendelike gasvrou, alles netjies en gerieflik.

Cassie N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie N

One het heerlik gekuier!

Alles was net reg. Die beddens was baie gemaklik. Die eenhede is baie goed uitgerus. Dit was skoon.

Dona H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dona H

Lovely farm setting with cosy accommodation and friendly hosts.

We enjoyed our stay and the facilities were good. It is nice to be on the farm out of town and the area is beautiful.

Annette S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Die verblyf was baie lekker en pragtig.

Die enigste klagte is dat die waenhuis se vensters baie klein is, so die vertrek is bietjie donker na my sin. Die gasvrou was baie gaaf en het uit haar pad gegaan vir ons.

Dion V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dion V

Pragtige landskap waaraan ek as stadsjapie gewoond kan raak.

Was baie beïndruk met ons aankoms by Kleinbosch. Die plek was skoon en netjies en alles op sy plek.

Mandie M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie M

Sal weer 'n draai daar maak.

Baie lekker gerus, pragtige plek en die mense is vriendelik. Dit was 'n heerlike plek om te oornag. Rustig en mooi. Als wat mens nodig het is daar. Mense os vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Ursula M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula M

A bit disappointing as the 'chalet' was a room with bathroom.

It is advertised as "self catering chalet". We had a room with a bathroom, but no wash-up kitchen facilities in accommodation. We had to use communal wash-up. There is only a microwave for cooking purposes. For a 4-star rating I felt this was not acceptable. We also had to use communal area to sit outside and one of the neighbours was extremely rude about us using the table and chairs as he obviously felt they were part of his accommodation only.

Klein Boschkloof se terugvoer

Dear Ursula,

Thank you for your review. As you will notice from the following citation of our listing we have made it clear what this unit offers: "Waenhuis II is merely a bedroom. It has a separate entrance, NO KITCHEN..." and "The unit is equipped with a tea/coffee making facility, bar fridge, microwave oven..." as well as "This unit is only ideal for overnight stay or can be used as an extra room along with Waenhuis, Ou Huis or even Die Stal."

Regards,
Eleanore Colyn

Klein Boschkloof
Dalene B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene B

Our visit was aimed at getting to know the Cederberg area.

We enjoyed our stay at Klein Boschkloof. It is a peaceful and tranquil environment amongst the citrus trees.

Richard J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard J

Aangename en rustige verblyf in die berge.

Met 'n paar klein regstellings kan dit 'n 5-ster-plek word. Die storte lek by die deure en water vloei op die vloer. Water toevoer vir storte/baddens is wisselvallig. Hulle moet mense vooraf waarsku dat die kamers nie versorg word nie en beter kommunikeer aangaande betalings/deposito's en 'n beter verduideliking verskaf van die DStv-pakket wat wel beskikbaar is.

Antoinette D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette D

Pragtige omgewing.

Ons het twee nagte bespreek by Klein Boschkloof Chalets. Ons is ongelukkig nie baie hartlik verwelkom nie. Eerstens was daar geen deurklokkie nie en die area het geen selfoonontvangs nie - dus is daar geen manier om die eienaar te kontak nie. Nadat ons op die hek geklop het en geen reaksie gekry het nie, het ons besluit om na binne te gaan. Ons het uiteindelik die eienaar by die agterdeur gevang, maar sy stel haarself nie aan ons voor nie. Ons stel onsself voor en verwys na die bespreking en sy maak 'n grappie: "ek weet nie van so 'n bespreking nie". Dit was nie baie verwelkomend nie. Die kamer, Waenhuis 1, was gerieflik met 'n stort en bad. Die dik mure het gesorg dat dit altyd koel was binne. Die huisies is omring deur sitrusbome en groot eikebome - so dit is heerlik koel en rusgewend. Op oukersaand het die plaaswerkers kersliedere vir al die gaste kom sing - dit was regtig baie spesiaal, net jammer dit was so laat in die aand (23:00). Met ons vertrek het ons dieselfde diens gekry as met aankoms. Niemand wat die hek hoor nie en ons wat maar weer na die agterdeur toe stap om die sleutels te gaan aflaai. Die eienaar is besig om ontbyt op die stoep te nuttig en ons is amper by haar voor sy opstaan om die sleutel te neem. As die diens nou maar net beter was.

Klein Boschkloof se terugvoer

Beste Antoinette. Dit spyt my dat julle die ontvangs as onwelkom aanvaar het. Die hoof ingangshek na die herehuis is te alle tye gedurende die dag oopgesluit, dit moet slegs oopgestoot word en gaste meld gewoonlik by een van die voordeure aan. Met Suid-Afrika se geskiedenis van plaasaanvalle word die hoofingangshek na Klein Boschkloof, soos by die meeste ander plase, om veiligheidsredes asook as beskerming vir ons honde - die een het verlede jaar onder 'n bakkie beland met rampspoedige gevolge - toegehou. Die hoofingangshek word wel saans na donker gesluit en soggens ligdag oopgesluit.

Wat die laat gesing van die plaaswerkers betref, moet daar begrip getoon word dat ons net een van die plase in die vallei is waar die werkers gaan sing het.

Dit is egter verblydend dat julle jul besoek alhier geniet het.

Eleanore Colyn

Klein Boschkloof
Abraham V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Abraham V

Klein Boschkloof is 'n pragtige plek in die mooiste omgewing, maar ongelukkig is die plek verwaarloos.

Dit was vir ons teleurstellend dat so 'n mooi plek so verwaarloos is. Van die swembad se water, die toilet wat herstelwerk kort, lang gras rondom die eenheid, swerms vlieë ... mens kry die gevoel dat daar nie 'n "hand" op die plek is nie en dit is 'n groot jammerte want dit kan 'n stukkie paradys wees.

Erna P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P

Heerlik tussen die lemoenbloeisels!

Regtig 'n goeie ervaring tussen die lemoenbloeisels! Vars vrugte vanaf die boord elke dag in die kamers, mens voel regtig deel van die plaas! Die blomme in die omgewing ook pragtig. Uitstekende diens tydens die verblyf.

Frances D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances D

Lovely stay

We have just returned from out trip and we had a great time. Our stay at Klein Boschenkloof was lovely

Michal J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michal J

Everything was perfect.

A Beautiful place in orange groove. Built in every respect to keep with traditional architectural style, much improved by todays possibilities. Exquisite decor. One of the best places on farm to stay I have been until now.

Karina C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina C

Baie mooi kamer, keurig gemeubileer.

Baie rustig tussen die vrugtebome. Ongelukkig het ons gevind dat die kamer nie regtig ten volle toegerus is om in kos te maak nie. Daar is 'n ketel en 'n mikrogolfoond, maar byvoorbeeld nie 'n bak om in die mikrogolf te gebruik nie. Geen broodmes of braaivleistang nie. Maar andersins was dit goed en heerlik koel in die historiese gebou.

Jannie B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Uitstekende waarde vir geld en chalets was baie mooi, skoon en netjies gewees.

Sal definitief weer aanbeveel. Baie vriendelik en het my gebel om te hoor wanneer ek kom.

Pat C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pat C

Picturesque cottages alongside a citrus orchard

Pretty Dutch style cottages in peaceful surroundings. The smell of orange blossoms permeates the air. We spent 3 nights in Waenhuis 1 which was clean and comfortable. Perfect to use as a base to explore the interesting surrounds of Clanwilliam.

Gary B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary B

A lovely cottage amongst the citrus trees.

The pool was a blessing after activities on a hot day. Enjoyed the coffee bags! Only minor complaint was that the shower leaked. We will be back!

Leatitia S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leatitia S

Rustige atmosfeer.

Die heerlikste geur van lemoenbloeisels in die lug. Alhoewel die kombuis klein is, het ons niks gekort nie en het ons lekker ontspan.

Neville B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Neville B

Netjies.

Die ligging was ongerieflik - 9 km uit die dorp op 'n grondpad ... Die eenheid is wel netjies.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATMvV1aiJTWJX2a6yWVKdlhdh6qYow6N0QTc8K4OLEdLX2YpMLf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 Boskloof Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.180790466248 18.883150303644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang