Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Boschkloof

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Boschkloof, 'n lowergroen oase en werkende plaas, omring deur die Noordelike Sederberge is geleë in die ongerepte Boskloofvallei wat aan die Cederberg Wildernisgebied grens, net 9 km vanaf die pragtige dorpie Clanwilliam.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede. Die chalets is tussen die lemoenboorde geleë en het manjifieke uitsigte na die berge. Hoë houtplafonne, halfmeter dik mure en grasdakke help om die eenhede koel te hou in die somer en die hitte in die winter te behou. Hulle is volledig toegerus en het lugversorging met volledige badkamers.

Klein Boschkloof is ideaal vir 'n rustige naweek weg van die gewoel van die stadslewe, 'n gesinsbyeenkoms, 'n intieme troue, of daardie verjaardagpartytjie weg van alles. Vir die meer energieke besoeker bied Clanwilliam 'n jaarlikse driekamp in Oktober, staproetes, swem, fietsry, bergklim, bouldering, perdry, watersport en visvang by die Clanwilliamdam aan. Verken die area per lug vanaf een van The-Red-T Company se verskillende vliegtuie. Clanwilliam het 'n baie matige winterklimaat met sjampanje-aande.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Anton S
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Dit is ons 2de besoek daar. Sal dit weer besoek en sal enige persoon aanbeveel om daar te bly.
Sep 2024
Daan G
Saam met lewensmaat
5.0
Bly op 'n plaas in 'n lemoenboord! Ons het in Die Stal op Kleinbos Kloof gebly. Dit is 'n pragtige plek en goed toegerus. Dit was bitter koud en die k...
Sien meer
Aug 2024
Elizabeth H
5.0
Beautifully restored and well-equipped period home in serene environment. Beautiful home that was lovingly restored by its late owner, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
David V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and serene. Klein Boschkloof is beautiful, set in the midst of orange groves. The rooms are very large and comfortably furnis...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Ook die heerlikste soet citrus gekoop, awesome. Die stal se geskiedenis is interessant.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Eleanore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Boschkloof het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATMvV1aiJTWJX2a6yWVKdlhdh6qYow6N0QTc8K4OLEdLX2YpMLf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 Boskloof Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.180790466248 18.883150303644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang