Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Bosveld Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Klein Bosveld Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erika D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Besigheidsbesoek - veilige deel van Witbank.

Lekker sentraal geleë. Almal was baie vriendelik en die kamer was skoon en netjies. Die naweek was baie koud, maar daar is 'n verwarmer asook 'n lekker warm elektriese kombers. Die straat se geraas was baie erg, maar ek kom van 'n stil plek af, so dit was vreemd vir my. Ek het 2 dae gebly en dit was vir my lekker en gerieflik.

Klein Bosveld Guesthouse se terugvoer

Dankie Erika vir jou terugvoer.

Klein Bosveld Guesthouse
Anton S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Baie geniet.

Vriendelike diens, as jy die hek in ry voel dit asof jy regtig in die Bosveld is. Kamers baie skoon en netjies.

Klein Bosveld Guesthouse se terugvoer

Dankie Anton

Klein Bosveld Guesthouse
Isaac M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac M

Nvt.

Baie netjies en veilig.

Suzette K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K

Klein Bosveld Guesthouse is 'n stukkie versteekte paradys.

Van ontvangs tot verblyf was uitstekend. Genoegsame en veilige parkering vir jou voertuig. Ek sal vir seker Klein Bosveld Guesthouse enige tyd aanbeveel - 5 ster gehalte!

Klein Bosveld Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Suzette.

Klein Bosveld Guesthouse
Rialda D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Bosveld experience.

Although we had a quick visit, we loved the place and could relax for the next trip.

Liesel W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel W

Heeltemal voldoende.

Het slegs saans daar geslaap, heeldag by die dam gewees. Het dus nie van die ontbyt of aand etes gebruik nie. Oor die algemeen baie lekker met vriendelike diens. Kamer en badkamer was gerieflik.

Karin V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Pad raas in nag, maar verblyf was baie goed.

Netjies en mooi. Sal aanbeveel en weer daar bly, alhoewel pad baie raas snags.

Inus S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inus S

Baie goed.

Lekker gebly. Sal weer daar bly en aanbeveel vir ander.

Madelein W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein W

Very comfortable stay.

Klein Bosveld Guesthouse is a really good place to stay if you are traveling for business or with a family. It is comfortable with very good WiFi and friendly staff.

Nicolette M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M

Goed gewees.

Baie tevrede, ek sal beslis weer by die gastehuis tuisgaan en sal dit ook beslis aanbeveel vir my mense.

Rome M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rome M

Wonderlik en rustig.

Dit was so lekker om by hul te kuier, dit was so rustig en mooi. Sal beslis weer daar bespreek.

Tammy D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy D

Super clean, fabulous, helpful staff.

Tatum and staff really went all the way to help with additional guests staying with us last minute. Highly recommended, will stay again.

Candice D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice D

Fantastic.

We are happy and will stay here again.

Christiaan J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J

Netjies, ruim, gerieflik.

Baie dankbaar dat ons die datum kon skuif sonder enige probleme. Die personeel was baie behulpsaam.

Anthony F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony F

Baie mooi, rustig, netjies en sal weer terugkom.

Vriendelike en behulpsame staff.

Adel P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel P

Friendly staff, nice and clean.

Everything you need is in the unit. The unit was clean and tidy. The guest house has a lovely garden en well looked after with safe parking. Will stay there again.

Klein Bosveld Guesthouse se terugvoer

Thank you for the fantastic review.

Klein Bosveld Guesthouse
Carin B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Pragtige plek.

Skoon, netjies en baie rustig.

Klein Bosveld Guesthouse se terugvoer

Hi Carin
Baie dankie vir die lekker terugvoering, ons waardeer dit opreg!

Klein Bosveld Guesthouse
Eduan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan S

Baie lekker.

Vriendelike, vinnige diens. Die kamers is skoon en netjies.

Klein Bosveld Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die great review!

Klein Bosveld Guesthouse
Edrése K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edrése K

Baie aangenaam.

Ons het baie goeie diens gekry. Kamers is skoon en netjies. Diens puik. Die toilet in die gesinskamer is net op 'n baie ongemaklike plek. En die straat agter die gastehuis is baie besig.

Suretha G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suretha G

Vir wat beskikbaar is in Witbank, is Klein Bosveld Gastehuis aan te beveel.

Skoon kamer en groot badkamer met die opsie van 'n betaalde ontbyt.

Hp O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hp O

Netjies, skoon en vriendelike diens. Dankie.

Sal weer daar tuisgaan.

Hein O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hein O

Reis van Kaap tot Kruger.

Klein Bosveld is 'n ligpunt in 'n erg verwaarloosde eMalahleni. Die gastehuis is agter slot en grendel. Mooi grasdakgeboue, maar nogal baie trappe en jy moet jou draaie ken. Kamer was ruim met enorme badkamer. Skoon en netjies, net bietjie donker. Beurtkrag het nie gepla nie. Ons was daar 14:00, maar chef wou nie 'n plan maak vir aandete nie. Ons moes toe maar iets gaan soek om weg te neem vir eet in kamer. Wou nie in donker in vreemde plek bly nie en Mr D was aflyn. Daar was nie eintlik geriewe vir eet in kamer nie, en het dus bietjie gesukkel.

Henk V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Baie skoon en die mense is almal baie vriendelik.

Sal weer terug gaan.

Klein Bosveld Guesthouse se terugvoer

Henk, baie dankie vir die wonderlike terugvoering.

Klein Bosveld Guesthouse
Riaan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Professionele diens en pragtige omgewing.

Kamer is pragtig en skoon. Dekor is smaakvol. Ontbyt en aandete was puik.

Klein Bosveld Guesthouse se terugvoer

Beste Riaan, baie dankie vir die komplimente en terugvoering. Ons is baie bly jy het dit by ons geniet.

Klein Bosveld Guesthouse
Riaan S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Bushveld paradise.

Stunning place, will definitely be back. l was on a business trip, but it felt more like l was on holiday! Highly recommend!

Klein Bosveld Guesthouse se terugvoer

Afternoon Riaan, thank you for your great feedback. We are so pleased that you enjoyed your stay. Hope to see you back soon.

Klein Bosveld Guesthouse
Busisiwe M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe M

Safe, clean and quiet environment for work.

Lovely, clean and the perfect place for a business trip. Central to everything.

Klein Bosveld Guesthouse se terugvoer

Thank you for the great review.

Klein Bosveld Guesthouse
Wilma O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma O

Pragtige uitsig. Puik diens. Pragtige kamers.

Beveel definitief die gastehuis aan. Awesome plek.

Klein Bosveld Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike komplimente, Wilma.

Klein Bosveld Guesthouse
Riaan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Home away from home!

Fantastic atmosphere, clean and comfortable rooms, brilliant friendly service with a holiday in-the-bush feel! Highly recommend!

Klein Bosveld Guesthouse se terugvoer

Dear Riaan, thank you so much for the awesome review, it is highly appreciated.

Klein Bosveld Guesthouse
Andre F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Clean, cosy and enjoyable.

Room was very cosy, clean and practical for my purpose.

Klein Bosveld Guesthouse se terugvoer

Thank you for the wonderful review.

Klein Bosveld Guesthouse
Corne L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L

Baie netjies

Het oorgeslaap vir net een aand, maar het dit vreeslik geniet. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oorbly as ek die kans kry.

Klein Bosveld Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoering.
Ons sien daarna uit om u terug te verwelkom.

Klein Bosveld Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotterdamstraat 16, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11e0929e2d0fcd2701733d60c112049bf591ece28a089a9195cce24a9485274e24ce6807abcd1c60598402faa832b7b0f38a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 16 Rotterdam Street Rotterdamstraat 16 1034 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.868464367741 29.240041937959
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang