Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Bosveld Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andy M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Great stay, lovely place. Great stay. Always a pleasure at this establishment. We checked out early and they were very kind to give us a refund.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Besigheidsbesoek - veilige deel van Witbank. Lekker sentraal geleë. Almal was baie vriendelik en die kamer was skoon en netjies. Die naweek was baie koud, maar daar is 'n verwarmer asook 'n lekker warm elektriese kombers. Die straat se geraas was baie erg, maar ek kom van 'n stil plek af, so dit was vreemd vir my. Ek het 2 dae gebly en dit was vir my lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Klein Bosveld Guesthouse
Dankie Erika vir jou terugvoer.

Anton S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie geniet. Vriendelike diens, as jy die hek in ry voel dit asof jy regtig in die Bosveld is. Kamers baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Klein Bosveld Guesthouse
Dankie Anton

Isaac M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Nvt. Baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Klein Bosveld Guesthouse is 'n stukkie versteekte paradys. Van ontvangs tot verblyf was uitstekend. Genoegsame en veilige parkering vir jou voertuig. Ek sal vir seker Klein Bosveld Guesthouse enige tyd aanbeveel - 5 ster gehalte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Klein Bosveld Guesthouse
Dankie vir die terugvoering, Suzette.

Rialda D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Bosveld experience. Although we had a quick visit, we loved the place and could relax for the next trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Heeltemal voldoende. Het slegs saans daar geslaap, heeldag by die dam gewees. Het dus nie van die ontbyt of aand etes gebruik nie. Oor die algemeen baie lekker met vriendelike diens. Kamer en badkamer was gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

Pad raas in nag, maar verblyf was baie goed. Netjies en mooi. Sal aanbeveel en weer daar bly, alhoewel pad baie raas snags.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Inus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie goed. Lekker gebly. Sal weer daar bly en aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Very comfortable stay. Klein Bosveld Guesthouse is a really good place to stay if you are traveling for business or with a family. It is comfortable with very good WiFi and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotterdamstraat 16, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11e0929e2d0fcd2701733d60c112049bf591ece28a089a9195cce24a9485274e24ce6807abcd1c60598402faa832b7b0f38a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 16 Rotterdam Street Rotterdamstraat 16 1034 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.868464367741 29.240041937959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang