Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Bosveld Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotterdamstraat 16, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Klein Bosveld Guesthouse is 'n ware bosveld-oase in die middel van die dorp Emalahleni. Dit bied 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van die stad.

Die gastekamers en chalets is gerieflike ingerig en versier met Afrika-maskers en diervelle. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en komplimentêre toiletware.

Die gastehuis het 'n kuierarea met 'n grootskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n pooltafel, 'n veerpyltjiebord en 'n gelisensieërde kroeg. Daar is ook 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Erika D
5.0
Besigheidsbesoek - veilige deel van Witbank. Lekker sentraal geleë. Almal was baie vriendelik en die kamer was skoon en netjies. Die naweek was baie k...
Sien meer
Jun 2024
Anton S
Saam met vriende
5.0
Baie geniet. Vriendelike diens, as jy die hek in ry voel dit asof jy regtig in die Bosveld is. Kamers baie skoon en netjies.
Apr 2024
Isaac M
Saam met lewensmaat
5.0
Nvt. Baie netjies en veilig.
Apr 2024
Suzette K
Saam met lewensmaat
5.0
Klein Bosveld Guesthouse is 'n stukkie versteekte paradys. Van ontvangs tot verblyf was uitstekend. Genoegsame en veilige parkering vir jou voertuig. ...
Sien meer
Apr 2024
Rialda D
Besigheidsreis
5.0
Bosveld experience. Although we had a quick visit, we loved the place and could relax for the next trip.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Rotterdamstraat 16, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink Klein Bosveld Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotterdamstraat 16, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11e0929e2d0fcd2701733d60c112049bf591ece28a089a9195cce24a9485274e24ce6807abcd1c60598402faa832b7b0f38a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 16 Rotterdam Street Rotterdamstraat 16 1034 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.868464367741 29.240041937959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang