Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Bottelary

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Mnr F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Aangename en rustige plaashuis verblyf. Baie lekker ruim kamer en plaasgevoel - beslis die moeite werd om te bly as jy naby Stellenbosch wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alvine P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Very relaxing and peaceful. We had a lovely braai with amazing views and a very peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ismé Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vreedsaam, pragtig, veilig. Dit was 'n besondere lekker kuier, die eienaar het selfs gehelp met Uber en met my op die foon gebly tot ek veilig was. Hulle loop die ekstra myl, ek sal beslis mense verwys en ons kom ongetwyfeld weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great. Very pleasant stay and cottage. Owner very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Was exactly what we were looking for. Enjoyed our stay. We stayed for 10 days. Location was great. Accommodation and offerings were exactly what we were looking for. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert Johannes E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly, dankie! Ons het heerlik gebly. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom toe ons aandui dat ons laat die aand gaan opdaag. Dis geleë in so 'n pragtige landelike gebied naby Stellenbosch en 'n hele klomp goeie wynkelders! Baie bekostigbaar! Die hele woonstel was oopplan, so, daar was ongelukkig nie privaatheid vir die "hoofslaapkamer" nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarene
Klein Bottelary
Hello Natasja Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het. Groete Elmarene PS: Die cottages word wel aangedui as oopplan. Daar is geen slaapkamers nie. Net 'areas'

Roxanne A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Would definitely recommend Klein Bottelary. Very clean establishment and the host is very friendly. Peaceful and quiet and child friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.6
Des 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Jan 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Lorinda E
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Absoluut die moeite werd! Baie vriendelike diens! Gaan uit hulle pad om almal te akkommodeer en tuis te laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Elmarene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Bottelary Plaas, Bottelary-pad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyOWFiZmUwLWVhMzItNDA2My04MWQ2LTY4MTU1YjYzNDZiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 Klein Bottelary Farm Bottelary Road 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.898104 18.747109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang