Klein Bottelary
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Elmarene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ismé Z - Aug 2024
Algehele gradering
Vreedsaam, pragtig, veilig.
Robert S - Jun 2024
Algehele gradering
Great.
Angela K - Feb 2024
Algehele gradering
Was exactly what we were looking for. Enjoyed our stay.
Gert Johannes E - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, dankie!
Klein Bottelary se terugvoer
Hello Natasja
Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het.
Groete Elmarene
PS: Die cottages word wel aangedui as oopplan. Daar is geen slaapkamers nie. Net 'areas'
Roxanne A - Mrt 2024
Algehele gradering
Would definitely recommend Klein Bottelary.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Lorinda E - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd!
Ian L - Feb 2023
Algehele gradering
It was a lovely, peaceful stay. The host communicated regularly with us.
Gerhard K - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gerieflik met vriendelike diens. As jy van plaas hou is dit aan te beveel.
Hennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker rustige plek.
Yolande B - Jan 2023
Algehele gradering
Kort en kragtig.
Maxie R - Jun 2023
Algehele gradering
Gasvryheid.
Klein Bottelary se terugvoer
Dankie Maxi
Groete
Elmarene
Sakkie D - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker gebly en geslaap.
Caroline M - Apr 2023
Algehele gradering
Customer service is great.
Klein Bottelary se terugvoer
Hello Caroline,
Thank you for the positive telephonic chat we had regarding the cleanliness of our cottage. I will definately make sure that our cleaning team do clean properly under the coffee table carpet.
It was lovely having you and your family here on the farm.
Best Regards,
Elmarene
Marina S - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker rustige plaasatmosfeer.
Klein Bottelary se terugvoer
Hello Marina,
Ons is baie jammer oor die ongerief wat julle moes verduur.
Dit was ongelukkig buite ons beheer.
Die krag was vir ons almal af vanaf die Donderdagmiddag tot die Saterdag laat middag.
Groete
Elmarene
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Elmarie G - Des 2023
Algehele gradering
Sien bo kommentaar.
Klein Bottelary se terugvoer
Hello Elmarie,
Ek is jammer dat julle nie 'n lekker ervaring gehad het nie. Ek verstaan nie die feit dat julle nie veilig gevoel het nie. Ons woon in 'n plaas omgewing. Daar is ongelukkig baie werkershuise - aangesien dit wingend plase is, is die plase nie groot nie. Die musiek kon van enige van ons buurplase wees. Ek sien jy het vir alles net 1 gegee - so ek neem aan dat jy nie gelukkig was nie. Ek is nogmaals baie jammer oor julle swak ervaring.
Groete,
Elmarene
Albert B - Mrt 2023
Algehele gradering
Tussen werkers se huise. By skure.
Marionique G - Nov 2022
Algehele gradering
Everything was just beautiful and peaceful.
Casper F - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Kobus P - Okt 2022
Algehele gradering
Was heerlik stil, plaasomgewing.
Petrus K - Mei 2022
Algehele gradering
Het nie voldoen aan die webtuiste se advertensie nie.
Lees meerKlein Bottelary se terugvoer
Ons is baie jammer oor u slegte ervaring.
Ons ondersoek al die probleme wat u ondervind het.
Groete
Elmarene
Abel S - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig. Nostalgies. Fraai uitsig. Vrolike gasvrou.
Gary A - Apr 2021
Algehele gradering
Vintage stay on a old Dutch farm.
Klein Bottelary se terugvoer
Hello Gary,
Thank you for your review. We are very happy that you have enjoyed your stay with us.
Hope to see you soon again.
Kind Regards,
Elmarene & Team
Odette Giordine M - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker, rustig en mooi.
Colleen C - Sep 2020
Algehele gradering
Not worth what we paid.
Lees meerKlein Bottelary se terugvoer
Hello Coleen,
Sorry about the experience regarding the couch. We have replaced it with a brand new one. Regarding Coffee & Tea etc. It is self catering therefore we only supply on arrival.
We do advertise that it is a "bachelor style" accommodation. No bedrooms :)
We would love to host you and your family again.
Yes - it is a very old farm - we have renovated the horse / cow stables in accommodation. Also the windows in the bathroom - which is non existant serves for security purposes as we are close at the back to a road that a lot of people use. We do have electric fencing around the property.
Kindest Regards,
Elmarene
Elize V - Des 2019
Algehele gradering
Klein Bottelary is baie sentraal geleë en het perfek by ons naweek planne ingeval.
Joubert U - Mei 2019
Algehele gradering
'n Heerlike wegglipplekkie.
Johan V - Apr 2019
Algehele gradering
Gemaklike en gerieflike verblyf teen 'n bekostigbare prys.
Lillian B - Apr 2019
Algehele gradering
Nice and clean, friendly service.
Marius Lubbe L - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging, maar teleurstellende verblyf.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Adille G - Sep 2018
Algehele gradering
What a great place!
Jan O - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige natuurskoon, plaaskothuis.
Daran M - Des 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Lukas P - Des 2018
Algehele gradering
Rustige plattelandse blyplek.
Robyn R - Feb 2018
Algehele gradering
Easy access to local sights and friendly service from owners.
Lees meerKlein Bottelary se terugvoer
Hi Robyn,
Thank you for the review - I am still extremely sorry about the Cricket.
However everything has now been rectified with Flat Screen TV and HD decoder.
Hope to see you again in the future.
Elmarene
Klein Bottelary
Sonja B - Des 2018
Algehele gradering
Onveilig
Lees meerKlein Bottelary se terugvoer
Hello Elzanne,
Dankie vir jou "review". Ek wil net graag 'n paar punte uitlig. Die plaas is nie onveilig nie - nie meer as enige ander plek in Suid-Afrika nie. Ons verblyf - as eienaars - is slegs 1 km vanaf die gaste verblyf. Ten tyde van jou verblyf het altwee cottages langsaan jou gaste in gehad. Daar is ook twee families wat permamente inwoners op die perseel is - wat almal daar was.
Jy het nie in 'n groot huis en/of gaste huis gebly nie, maar in 'n selfsorg bachelors cottage. Elke cottage het sy eie alarm. Jou alarm het nie afgegaan nie. Ek sal wel die saak opneem met die sekuriteits maatskappy oor die klop aan die deur ens. Vir jou inligting - ja ons het "proper" sekuriteit - hulle is SJC Security van Brakenfell, Weskaap.
Aangaande die kombuis toerusting ens - ek het tog toe ek vir julle ingeboek het gesê - ek is net 'n oproep ver. Skakel my gerus vir enige iets. Ek het nooit 'n oproep ontvang nie.
Ek het ook nie die "nag van die klop aan die deur" iets van julle gehoor nie.
Ons is baie jammer dat julle een nag van julle drie nagte 'n slegte ervaring gehad het - en vra omverskoning daarvoor.
Groete
Elmarene Fischer
Quinton C - Des 2017
Algehele gradering
Stay was good. More activities to be included on the farm for kids.
Klein Bottelary se terugvoer
We had a problem with our Wi-Fi Supplier, it has been re-instated.
Sorry for the inconvenience.
Elmarene
Ivana V - Nov 2017
Algehele gradering
Lieflike plek, waarde vir geld.
Salomi P - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Maria V - Jul 2017
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and beautiful surroundings!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig, vreedsaam en pragtige omgewing!
Ons het Vrydag aangekom en het die hele naweek in die omgewing deurgebring. Dis baie mooi daar!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aletta P - Okt 2017
Algehele gradering
Lieflike landelike omgewing, goed geleë naby Stellenbosch teen billike prys.
Lees meerKlein Bottelary se terugvoer
Aletta,
Baie dankie vir jou mooi resensie, waardeer dit baie. Sien uit daarna om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.
Elmarene Fischer
Madi D - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasverblyf, goed toegerus en ruim.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Ida B - Jan 2017
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Lees meerPhilip M - Des 2016
Algehele gradering
Dit was 'n vreedsame verblyf met goeie diens.
Mariaan B - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en heerlik rustige plekkie!
Adri G - Feb 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Johan B - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlike plaasverblyf.
Hennie J - Jul 2015
Algehele gradering
Aangename, veilige verblyf in rustige plaasomgewing.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Bottelary Plaas, Bottelary-pad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang