Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Champagne

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsvleipad, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klein Champagne skuil in die skilderagtige dorpie Franschhoek en word omring deur asemrowende uitsigte oor die eindelose wingerde en die pragtige Klein Dassenbergreeks. Die verblyf bied 'n verkwikkende blaaskans.

Gaste kan kies tussen 2 pragtige kothuise wat elkeen unieke uitsigte oor die tuin en wingerd bied. Die kothuise het gemaklike beddens en en suite-badkamers. Addisionele geriewe soos volledig toegeruste kombuise, persoonlike privaat stoepe en privaat ingange is ook beskikbaar.

Die welige tuine bied die perfekte ontvlugting vir natuurliefhebbers, aangesien gaste welkom is om die wingerde te verken. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Klein Champagne is die ideale bestemming om ver van die stadslewe te ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Robertsvleipad, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsvleipad, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb9c4a5758361417e285a68a72fb40dc11786c5427ff78c75a237f1a07de708c884eb59469943adba7d8aea69948c60c6bfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2) Robertsvlei Road Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.920555566182 19.112776061853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang