Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Desert Song

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erns Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Klein Desert Song
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jenny M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M

Lovely.

Lovely and roomy. Home from home. Very lovely furniture in the accommodation. (Would like to have found the toaster).

Klein Desert Song se terugvoer

Thanks for the nice review

Klein Desert Song
Diane S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S

Rustig en snoesig.

Ons verblyf was baie lekker. Die woonstel was skoon en baie ruim. Baie goed toegerus. Baie dankbaar vir die wasmasjien wat ons kon gebruik. Sal beslis weer kom.

Klein Desert Song se terugvoer

Baie dankie, Diane, vir die mooi kommentaar.
Julle sal altyd welkom wees. Ons opregte waardering ook vir die besonderse terugvoer!

Klein Desert Song
Garreth C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garreth C

Really good stay.

We really enjoyed our stay. Home from home.

Klein Desert Song se terugvoer

Thank you. You are always welcome.

Klein Desert Song
Marna B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B

Lekker.

Alles wat 'n mens nodig het vir oornag.

Lieb L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieb L

Rustig, niemand pla jou nie.

Vir 'n rustige vakansie.

Klein Desert Song se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dankie dat u ons plekkie skoon en netjies gelos het.
Dit was n plesier om julle daar te hê.
Klein Desert Song Groete
Erns en Lezelle

Klein Desert Song
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Negendestraat 17, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9784bea19067ca203e4cbec5e7da45486be42771a36fb5c9147f102e93f02a471492d7a83170f335b2b71565f88ca9486d57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 17 9de Straat Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.677514853161 17.076481507526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang