Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Doorn Farm Stay

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2024 tot 26 Sep 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Hope-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klein Doorn Farm Stay is 24 km vanaf Oudtshoorn geleë en bied gaste lieflike selfsorgkothuise wat spog met pragtige berg- en Karoo-uitsigte. Dit is geleë by die samevloeiing van 2 bergriviere, wat dit 'n ideale opsie maak vir natuurgeesdriftiges aangesien daar pragtige staproetes is.

Die kothuise wat aangebied word, het slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste en beskik oor óf 1 óf 2 slaapkamers. Hierdie slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 'n kombinasie van koningingrootte- en enkelbeddens. Hulle beskik ook oor 'n privaat badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. 'n Buitestort is ook by elke kothuis beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie eenhede het ook 'n leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Hulle beskik ook oor 'n binnebraai wat ideaal is vir die winter. Buite is daar 'n lieflike stoep waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.

Die plaas het 'n pragtige kloof waar gaste skilderagtige staproetes kan geniet. Klein Doorn Farm Stay is 17 km vanaf Safari Volstruis- en Highgate Volstruisskou-plase, 27 km vanaf Cango Wildlife Ranch, 38 km vanaf Cango Ostrich Farm, 53 km vanaf Cango Caves en 54 km vanaf George Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Klein Doorn Farm Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mount Hope-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Doorn Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Hope-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa06f4515e0e18e2e46acbdcf6b38daa2f76009e9db2e526fd561d5936cd203411dfe19de0086f29a375eb1b92e9499867484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Mount Hope Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.757855 22.20669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang