Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Doorn Farm Stay

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Feb 2025 tot 18 Feb 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Hope-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klein Doorn Farm Stay bied lieflike selfsorgkothuise sowat 24 km vanaf Oudtshoorn en het pragtige uitsigte op die berge en oor die Karoo. Dit is by die samevloeiing van 2 bergriviere wat dit die ideale opsie vir natuurentoesiaste maak, aangesien daar asemrowende voetslaanroetes is.

Die kothuise beid slaapplek aan 2 tot 4 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers. Hierdie slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed of 'n kombinasie van 'n koningingrootte-bed en enkelbeddens. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Elke kothuis het 'n buitestort en alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Verder het die eenhede ook 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Daar is ook 'n binnebraai en 'n stoep.

Die plaas het ook 'n kloof met skilderagtige voetslaanroetes. Klein Doorn Farm Stay is sowat 17 km vanaf die Safari Volstruis- en Highgate Volstruis-skouplaas, 27 km vanaf Cango Wildlife Ranch, 53 km vanaf die Kangogrotte en 54 km vanaf George Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Kim L
Gesin met tieners
5.0
Fantasies. Hierdie is 'n juweel in die Karoo. Mooiste sterre nagte. As jy stilte en vars lug soek, is hierdie die plek. Lief die dekor en my man het d...
Sien meer
Jan 2025
Riaan H
Saam met vriende
5.0
Wens ons kon meer tyd daar spandeer. Aangename verblyf, presies wat ons verwag het. Goed om so bietjie sonder die elektroniese luukshede klaar te kom.
Jan 2025
Candice B
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. Perfect to unwind. We only stayed for one night and it was absolutely worth it. My husband, myself and our two d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Willem P
Saam met lewensmaat
5.0
Klein Doorn is aan te beveel aan enige iemand wat wil ontsnap uit die 'ratrace'. Ja, baie lekker. Sal dit aan beveel.
Jan 2025
Inge V
Gesin met klein kinders
5.0
Salig en vrede! Dit was groot bederf!
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mount Hope-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Doorn Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Hope-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa06f4515e0e18e2e46acbdcf6b38daa2f76009e9db2e526fd561d5936cd203411dfe19de0086f29a375eb1b92e9499867484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Mount Hope Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.757855 22.20669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang