Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Eikeboom Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Kelly F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Couples rebooting retreat! Perfect getaway for couples! Private, soul soothing and everything one needs to reboot for a week/weekend away! Great location just outside Riebeeck-Kasteel which allows for time to explore when the day calls for it and then time to unwind, braai and switch off when the day requires it! We will most definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goed ingerigte verblyf op 'n pragtige plaas. Ons het Klein Eikeboom gekies omdat ons 'n troue moes bywoon in die omgewing. Ons verblyf was slegs 5 km daarvandaan op die hoofpad. Ons kothuis was fantasties ingerig, super skoon en lekker privaat. Mens mag op die plaas gaan stap en ons het die ooie, lammers, pragtige landskap en uitsigte so geniet. Dankie aan die eienaars vir die voorreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Klein Eikeboom Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was so groot voorreg dat julle by ons tuis gegaan het. Baie bly julle het die verblyf geniet.

Chris W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Tranquil farm stay, with all the basics and close to historic towns. Great weekend getaway. Place was neat and tidy and the farm was in close proximity to explore both Riebeek Kasteel and Tulbagh. Very peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Klein Eikeboom Guest Farm
Thank you for the review, so glad you enjoyed your stay and the lovely towns close by. Hope to welcome you back.

Theresa S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Excellent. It was wonderful, we explored all the small towns right around where we stayed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Klein Eikeboom Guest Farm
Thank you Theresa, we are so happy you enjoyed your visit. Hope to welcome you back.

Mike V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig op die plaas. Klein Eikeboom Guest Farm was goed geleë net buite Wellington. Dit is goed geleë om die omgewing van Wellington, Riebeeck Kasteel, Porterville, Piketberg, Citrusdal, Ceres en Paarl te verken. Die rustigheid op die plaas en privaatheid kan nie in die dorpsgastehuise gevind word nie. Die fasiliteite maak voorsiening om onafhanklik daar te bly vir 'n paar dae. Die WiFi gee ook die geleentheid om goed in kontak te bly en ervaringe te deel met ander. Die eenheid het seepe in die kombuis en badkamer gehad, toiletpapier en handdoekrol. Selfs 'n snack of 2 was heel onverwags. Die 5L drinkwater help ook dat 'n mens daar kan stop op jou eerste dag sonder om eers alles te gaan aankoop. Baie dankie vir 'n lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Klein Eikeboom Guest Farm
Baie dankie! Ons is so bly dat julle die rustigheid van die plaas en die verblyf geniet het.

Janine P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Dis heerlik om op die plaas wakker te word. Die eenhede is pragtig. Mens moet net vir seker. Baie lekker alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Klein Eikeboom Guest Farm
Baie dankie, waardeer opreg. Vriendelike plaas groete

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlike, rustige, pragtige omgewing. Dit is 'n pragtige, volledig toegeruste kothuis met alles wat nodig is. Baie ekstra bederfies soos water, hout, beskuit, melk, dakwaaiers, lugversorger en vele meer. Die gasvrou was altyd net 'n oproep ver. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Klein Eikeboom Guest Farm
Baie dankie vir jou vriendelike kommentaar en terugvoering. Dit is altyd so goed om te hoor dat ons gaste lekker gebly het en dat julle die verblyf geniet het. Nogmaals baie dankie dat jy gebly het en sien daarna uit om jou in die toekoms te verwelkom.

Lana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Pragtig, alles wat mens benodig! Ons het baie lekker gebly by Klein Eikeboom. Die eenheid was baie netjies en ons het die aandag tot detail opreg waardeer. Dit was baie koud tydens ons kuier, maar die verwarmers en elektriese komberse het ons lekker warm gehou. Pragtige omgewing en net so 10 min se ry van Riebeek-Kasteel. Die eenheid het alles gehad wat ons benodig het. Sal dit beslis aanbeveel en weer daar bly wanneer ons in die toekoms in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Klein Eikeboom Guest Farm
Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet hier op die plaas. Waardeer die terugvoer opreg. Hoop om julle weer te sien!

Tayla W
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Baie lekker en rustig. Pragtige huis en plaas, baie goed toegerus. Skoon en netjies met 'n goeie uitsig. Ek sou net wou hê die gasheer moes ons ontmoet en rond wys.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Klein Eikeboom Guest Farm
Baie dankie Tayla, dit is ook vir ons lekker om persoonlik gaste te verwelkom, maar dit is ongelukkig nie altyd moontlik nie. Ons sal wel seker maak ons bly in kontak om gaste tuis te maak. Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, waardeer dit opreg.

Ansie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike rustige plaas atmosfeer en pragtige natuur. Baie goed geleë in die omgewing naby verskillende wynplase.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Klein Eikeboom Guest Farm
Ons waardeer vir die terugvoering en is bly u kon hier kuier. Hoop om u weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Eikeboom Plaas, Hermon, 7308, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXOHwxnqCtI882jDpppgIemvXNzgJ9UMB58AUbmcCBGivpbtwVC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 129 5 1 5 Farm Klein Eikeboom Hermon 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.470990626716 18.957006120342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang