Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Eikeboom Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Eikeboom Plaas, Hermon, 7308, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Klein Eikeboom Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n rustige stoetplaas naby Hermon net 10 km vanaf Riebeek Kasteel. Die plaas is in 'n rustige omgewing met manjifieke berguitsigte geleë.

Klein Eikeboom bied 3 selfsorg-eenhede wat 'n kothuis met slaapplek vir 3, 'n plaashuis-suite met slaapplek vir 4 asook die hoofhuis insluit. Gaste is welkom om hul fietse saam te bring om die plaas en die omliggende area te verken, 'n lang wandeling te maak en 'n paar van die vele voëlspesies te sien wat die plaas besoek. Flamingo's, Visarende en pelikane is gereelde besoekers of geniet net 'n braai en 'n glasie wyn terwyl hulle die pragtige berguitsigte geniet.

Daar is baie wyn- en olyfproe-plase in die omgewing asook baie restaurante om van te kies. Ideaal geleë as mens die Swartland en Boland-streek wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jonita V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en net lekker! Baie lekker gebly! Die plek was skoon en netjies en ons kon 'n lekker vuurtjie maak.
Okt 2024
Athena K
5.0
We had a wonderful stay! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Kelly F
Saam met lewensmaat
5.0
Couples rebooting retreat! Perfect getaway for couples! Private, soul soothing and everything one needs to reboot for a week/weekend aw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Melanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Goed ingerigte verblyf op 'n pragtige plaas. Ons het Klein Eikeboom gekies omdat ons 'n troue moes bywoon in die omgewing. Ons verblyf was slegs 5 km ...
Sien meer
Sep 2024
Chris W
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil farm stay, with all the basics and close to historic towns. Great weekend getaway. Place was neat and tidy and the farm was in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Klein Eikeboom Plaas, Hermon, 7308, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Eikeboom Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Eikeboom Plaas, Hermon, 7308, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXOHwxnqCtI882jDpppgIemvXNzgJ9UMB58AUbmcCBGivpbtwVC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 133 5 1 5 Farm Klein Eikeboom Hermon 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.470990626716 18.957006120342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang