Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Geluk

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lakeside-rylaan 9, Trails End Private Estate, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Klein Geluk is 'n selfsorgvakansiehuis in Trails End Estate in Sedgefield, Wes-Kaap. Hierdie eiendom is 'n perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende verblyf om hul vakansie te geniet.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, ontbyttoonbank met stoele en 'n etenstafel. Die leefareas maak almal oop op die balkon wat met 'n etenstafel en 'n braai ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en direkte toegang tot die Swartvleidam. Hierdie eiendom is naby Sedgefield waar gaste winkels, restaurante en strande kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Klein Geluk
Netheid
2.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sandra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Lakeside-rylaan 9, Trails End Private Estate, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Geluk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lakeside-rylaan 9, Trails End Private Estate, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea473bba954fe689aa4fb85225db7a4f6c0798d6d29a7d9e5dd6038df318d06cc0c70db7fa0f70d40a63e9bd00456bed8672?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 9 Lakeside Drive Trails End Private Estate 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.995036328235 22.735742032528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang